Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -7 minutes ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -22 minutes ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -37 minutes ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Geert ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Maart 2020 Koffie Kroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre mede forumiete. 

Eerste dag van die derde maand van die jaar.

Dit is alweer die man van die sand wat my staarsiekte veroorsaak. Sit nou in die sitkamer en koffie drink. 

Ek hoor nou 'n persoon iewers ry met sy V8. Seker die mooiste dreuning vir my. Anders is dit doodstil hier. 

Mag elkeen 'n wonderlike Rusdag geniet

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 05/03/2020 - 07:09

More almal lekke dag vir almal laat loop met die koffie hy loop soos stroop by my vrede

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 06/03/2020 - 07:21

Wie drink saam koffie hy loop soos stroop lekke dag vir almal vrede

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 06/03/2020 - 07:42

Goeie môre kampforum vriende, geniet 'n heerlike naweek. 

Anton, jy mort vir Dirk met klippe gooi as hy verby stap, dis ongeskik😂

Op watter nommer staan julle?

Ek vat net nou die Penta Vereeniging toe om te laat herseel.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 07/03/2020 - 04:43

Goeie môre aan ieder en elk.

Die rustigheid voor die besige tyd begin. Kry vandag heelwat familie vir 'n middagbraai. Net eers my 5km gaan doen en dan alles agtermekaar kom kry.

Mag elkeen 'n lekker Saterdag geniet. 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 07/03/2020 - 04:50

Môre Anton. Ek het gisteraand op die weervoorspelling gesien dat daar 'n baie warm temperatuur daar voorspel is. Geniet maar die hitte en drink maar heelwat water. 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 07/03/2020 - 06:22

Goeie môre vriende, geniet jul naweek.

Stoffel, geniet die familie en die braai, dit is altyd lekker.👍

Anton, geniet jou rusdag,  more is dit die groot dag👍

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 07/03/2020 - 09:19

Johann, dit is eintlik 'n verassings verjaardag braai. Alta en die kinders het dit gereël en my eers later in die week daarvan vertel. 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 07/03/2020 - 09:41

Ja ons het ook 'n braai, Surette se tanie se 70ste en dan het ons 'n Dieretuin aand stap en braai na dit.

Geniet jou Saterdag voluit in vrede.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus