Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -5 hours ago

Maart 2020 Koffie Kroeg

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre mede forumiete. 

Eerste dag van die derde maand van die jaar.

Dit is alweer die man van die sand wat my staarsiekte veroorsaak. Sit nou in die sitkamer en koffie drink. 

Ek hoor nou 'n persoon iewers ry met sy V8. Seker die mooiste dreuning vir my. Anders is dit doodstil hier. 

Mag elkeen 'n wonderlike Rusdag geniet

Vaalpark

Johann L

Fri, 20/03/2020 - 19:58

Goeie naand almal, geniet die naweek.

Dankie Willem en Stoffel, ons is veilig by die huis.

Stephen en Willem, glo julle is ook veilig by jul bestemmings,  geniet die wegbreek👍

Stoffel, is julle nog by Ramsgate, geniet.👍 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 20/03/2020 - 20:40

Serengeti Saamtrek - 20-22 Maart 2020

Dis nou 'n bollie spul.

Surette het gister begin kla sy voel nie lekker nie, ek het voorskrif by die Dr. vanoggend gaan kry, sy het glo iets soos sinusietes.

Ek het die oord geskakel en gevra of ek my bespreking kan skuif, hulle het gesê dit is ok maar wag nou om te hoor of daar plek is.

So julle moet maar vir ons foto's neem die wat daar is.  Ek sal maar vanaand braai en verbeel ek is by julle op die kamp.  Ek gaan egter nie die Ford uitpak nie, hy kan maar so staan tot ons geen.

GENIET JULLE KAMP VOLUIT !!!

0
Centurion

Dusty

Sun, 22/03/2020 - 04:49

Goeie môre aan ieder en elk. 

Lekker om weer rustig in die sitkamer te sit en koffie drink. Sit nou en wag vir die oggendlied van die voëls. 

Mag elkeen 'n wonderlike Sondag geniet. 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 23/03/2020 - 09:34

Mag ek maar groet hier op die enigste lewendige draad ? wink

Geniet jou Maandag voluit in vrede.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 23/03/2020 - 13:24

....Willem, jy was nie vanoggend deel van die 9 mense wat ek gegroet het nie en daarom groet ek nou maar !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus