Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -21 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -22 hours ago

Maart 2020 Koffie Kroeg

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre mede forumiete. 

Eerste dag van die derde maand van die jaar.

Dit is alweer die man van die sand wat my staarsiekte veroorsaak. Sit nou in die sitkamer en koffie drink. 

Ek hoor nou 'n persoon iewers ry met sy V8. Seker die mooiste dreuning vir my. Anders is dit doodstil hier. 

Mag elkeen 'n wonderlike Rusdag geniet

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 28/03/2020 - 07:09

Het darem 4 cartons gekry, hoop dis genoeg vir die wyfie en myself.

Sal nie vandag kan braai nie, daar is geen bier in die huis. Sal n sonde wees om sonder bier te braai.

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 28/03/2020 - 07:18

Oom Voorrie!  Skaam jou, weet tannie Lolla hiervan. Briquette klink na n Franse naam. Jy moet jou maar laat toets na aanraking met uitlanders.

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 28/03/2020 - 12:07

Petra en ek speel scrabble met ons bure.

Ons het ń bord en hulle ook. As ek ń woord bou neem ek ń foto en WA vir hulle. Hulle bou dan my woord op hulle bord en las dan aan, stuur dan vir ons ń foto en so gaan ons aan.

Eintlik nogal vet pret. Baie stadig maar eintlik nogal kekker, so kuier en speel ons lekker saam sondet kontak.

 

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 29/03/2020 - 06:41

Goeie môre almal met snorre, ook die daar sonder.

Geniet 'n heerlike dag, sien die weer seg ons gaan die volgende 7 dae baie reen kry, maar dan, dit het hul ook van die vorige 7 gesê.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus