6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -6 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Gunsteling smeerding vir jou toast

Submitted by Frikadel on
Forums

Sit ek nou hier en eet my toast en wonder wat is julle gunstelinge om op n toastie te sit, ek het baie!

Vanoggend was dit botter met dikgesmeerde Makoniekies.

Wat is julle gunstelinge?

Waar my wa staan

Arie

Thu, 09/04/2020 - 11:07

Ek los gereeld daai blokkies op in warmwater en drink dit in die winter!

Lekker verby en daai baie sout doen wonders vir my bloedruk!!

Frik ja dit help my niks as Oxo nog gewild is in die UK nie biejie ver om te ry!.

My biltong vooraad raak nou ernstig laag. Die blesbokke wat hier ronddwaal begin al hoe aanlokler lyk.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus