Forums
Sit ek nou hier en eet my toast en wonder wat is julle gunstelinge om op n toastie te sit, ek het baie!
Vanoggend was dit botter met dikgesmeerde Makoniekies.
Wat is julle gunstelinge?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Hennie Botha | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Privaat boodskap | Forum Herstel en terugvoering | Geert -4 hours ago |
| Plaveisel | Olifants River Lodge | Geert -6 hours ago |
| vars terugvoer?? | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -11 hours ago |
| 7 Oktober | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -12 hours ago |
| Dis erg! | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -12 hours ago |
Sit ek nou hier en eet my toast en wonder wat is julle gunstelinge om op n toastie te sit, ek het baie!
Vanoggend was dit botter met dikgesmeerde Makoniekies.
Wat is julle gunstelinge?
Ek los gereeld daai blokkies…
Ek los gereeld daai blokkies op in warmwater en drink dit in die winter!
Lekker verby en daai baie sout doen wonders vir my bloedruk!!
Frik ja dit help my niks as Oxo nog gewild is in die UK nie biejie ver om te ry!.
My biltong vooraad raak nou ernstig laag. Die blesbokke wat hier ronddwaal begin al hoe aanlokler lyk.