Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -2 hours ago
Môre Rona November 2026 Geert -2 hours ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Wessel November 2026 Geert -3 hours ago
Hoedspruit November 2026 Geert -3 hours ago
Voertuig huur, Hoedspruit November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago

Boonste Foto - wie kan raai?

Bosveld
Profile picture for user Gryswater
Submitted by Gryswater on
Forums

Hello Forum Lede!

Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad.  Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!

 

WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 15/08/2017 - 11:26

Addo

 yes     dis reg VW en Johann.

Hier is die oorspronklike foto geplaas deur neelsec:

 

Addo park

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 21/08/2017 - 08:49

Boonste foto deur ons nuutste lid Soekieb -  ek het nie 'n clue waar dit is nie?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/08/2017 - 17:33

Lyk soos die Wes Kus ?

Ja dit is Weskus.  Len ken ook die bekende plek.  Dit is ook dieselfde as die sunset foto heel regs in die hoof banier foto.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus