Hello Forum Lede!
Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad. Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!
WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?
Soekie se foto
Boonste foto deur ons nuutste lid Soekieb - ek het nie 'n clue waar dit is nie?
Lyk na Drakensbergs, maar…
Lyk na Drakensbergs, maar dit is 'n moeilike een die.
Het onlangs so foto iewers…
Het onlangs so foto iewers gesien, maar dit is te koud daar vir my.
Naby Okhahlamba…
Naby Okhahlamba. Van Drakensville.
Oorspronklike foto:

Vandag se foto is Warrens …
Vandag se foto is Warren (Itl do that) se kamp by Bloemhof dam.?
Ja, dit lyk na Warren se…
Ja, dit lyk na Warren se opset daardie. Kan net nie die geel rubberbootjie onthou nie.
Die foto is Yzerfontein, …
Die foto is Yzerfontein, aan die Weskus.?
Volgens my is daai Hartenbos…
Volgens my is daai Hartenbos se strand.
Ek raai maar net, al waar ek…
Ek raai maar net, al waar ek nog by die kus gekamp het was Ouskip by Melkbos.





Addo…
Hier is die oorspronklike foto geplaas deur neelsec: