Forums
Ek wil graag natuur videos van U-TUBE aflaai, kry dit net nie reg nie. Kan iemand my dalk help hoe jy dit doen.
dankie julle
youtube en facebook video skakels
Willie,
Jy moet die u-tube se skakel in die blok bo "slegs youtube en facebook video skakels" plaas.
video
Swaai ...
video





Weet self nie hoe nie, maar…
Weet self nie hoe nie, maar ek gaan probeer om hier 'n skakrl ha Latest Sightings te plaas.
Baie interesant.
https://www.latestsighti…