6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
URC Springbok rugby Geert -45 minutes ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -55 minutes ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Nossob se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Nossob web-cam.

Nossob

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 27/08/2020 - 10:34

Baie mooi (of kooi / (k)cool foto, dankie Willem.

Sorry, ek moes netlaugh

👍  Gelukkig probeer ek dit later reg maak want soms druk ek "Save" en kyk nie verder nie. wink

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 27/08/2020 - 13:35

Willem, al kyk ek, ek lees nog steeds spel foute mis, mens sien mos wat jy glo daar staan.

Jy is verskoonwink

Gelukkig probeer ek dit later reg maak want soms druk ek "Save" en kyk nie verder nie. wink

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 09/06/2024 - 18:58

....moes jy nou dit plaas!!! Ek sit juis en dink of ek volgende jaar ou Grompie in die pad moet steek Nossob toe.

Na al die instanthouding wat ek in Kavango insteek, behoort dit darem tot daar, en terug te kom. Nuwe inloopskokbreker, remstang verbeter en nuwe skokbrekers hopenlik die week.

Ongelukkig is dit vêr soheentoe.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 09/06/2024 - 19:29

... dissie sooo ver nie. Die enigste probleem is dat Vryburg en Kuruman in jou pad is.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus