Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -3 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -3 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Johan Umfula Johann L -3 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Smileys

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Smileys is nou beskikbaar in die editor

 

sm

Klerksdorp

Frans Pretorius

Fri, 14/04/2017 - 14:53

Anton, dankie. Ek het juis gister weer klompie afgelaai en verklein om te kan plaas.

Ek dink dit is nogal 'n goeie opsie om dit te kan gebruik. Myne het ek ook sorgvuldig uitgesoek om bietjie uniek te kan wees.

.

0
Bloemfontein

OOM JEEP

Sun, 16/04/2017 - 20:39

Halo Frans en Voortrekker.

Ek het nou wel geklae oor die koospot 

Maar

Sit vir my n JEEP gesiggie op asseblief

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus