So back when I did national service in 1974, I ONCE saw a military canteen cooker.
Over the years, and including a few visits to army surplus in PTA, I've never seen another one.
Working from memory & with what basic tools I had available, I made a prototype in December, but had to change some design thing as I knew with the tools and stuff I had I would not be able to drill +- 20mm vent holes through, so I worked another way to get venting, by cutting & bending "tabs" to support the canteen when it's uptop the cooker
All in all it worked very well, but it was a bit crude... Given the tools I had.
But now I have access to a toolroom, and all that equipment, so all week during my lunch break, I've been making a second one....
Quite pleased with the results so far, Again I'm following my design & not drilling 5 * 20mm holes for venting.
picture: - CANTEEN ON THE RIGHT COOKER ON THE LEFT. Works with esbit tablets / wood and a spirit burner

Nice. 'n Mens kan vêr kom…
Nice. 'n Mens kan vêr kom met daardie ding. Ek het die afgelope vakansie elke dag koffie gemaak met my kantien en gas stofie.
Warren, verwys jy nie na ñ…
Warren, verwys jy nie na ñ Esbit stofie nie? Hier is erens een, vou plat soos n pakkie 20 sigatrette, en werk met esbit pille.
More Neef, voorspodige nuwe…
More Neef, voorspodige nuwe jaar vir U, en vra dat U en jou gesin veilig gehou word....
Ons was ook uitgeruik met daai voubaare Esbit staander, wat daai “pillitjie” vat, maar ons het dit nie saam gevat op patrollie ni.
Eerder water en ammunisi... daai 7.62 long was dem swaar en baai spasie bennodig...
Ons het net eenvoudig n klein sloot gegrou met ons bayonet, en of so halwe pillitjie tesame stokkies en ander klein brandgoet, of net “pillitjie” vuur gemaak, klaar daarme, toegemak en vermom...
Nee, die “canteen cooker” wat ek gesien, het amper soos die een in my photo gelyk, hy pas onder die kantien, die waterbottle pas mos in die canteen, en al 3 componente pas mooi in die water-bottle sakkie.
Die viskil tussen my weergawe en die oorspronklike is: myne se “venting” is boe, en die kantien staan op “tabs” wat oorgebuig is, Die oorspronklike een hat so 5 of 6 * 20 – 25mm gate in die “agterkant”----
Hier's nog n photo- wys venting langs kantien verby






Memories
Ja memories so kos warm gemaak met fuel tablet Warren