Forums
Lees nou net.....
Blykbaar is "die idioot met n' hoed" n "vinger" moes kies toe hy ook n koppie tee by die belasting betaaler's se pad-lanks stallitjie "Nkandla" in KZN wou he.....![]()
Wat nou?
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Mata Mata | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -34 minutes ago |
| Afrikaanse Forum | Afrikaanseforum.co.za | Maria Lock -3 hours ago |
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -11 hours ago |
| Spun and Win | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -13 hours ago |
| Beste roete na/van Orpen hek... | Pad en roete inligting | Wessel Strydom -15 hours ago |
Lees nou net.....
Blykbaar is "die idioot met n' hoed" n "vinger" moes kies toe hy ook n koppie tee by die belasting betaaler's se pad-lanks stallitjie "Nkandla" in KZN wou he.....![]()
Wat nou?
HKGK
Middag Warren
Ek lees tussen die letters wat jy skryf, en myne in die titel staan ook nie vir 'n nuwe kerk se afkorting nie.
Die teedrinkers span saam vir 'n aanslag op ons regstelsel, en die rede is mos duidelik.
Groete