Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Klaserie? Len gaan weer Kruger Wildtuin… neef Herman -3 minutes ago
32,5 °C is vir ons heel… November 2026 neef Herman -12 minutes ago
Wessel een van my vereistes… November 2026 Voortrekker -13 minutes ago
Baie geluk, Voortrekker November 2026 Rona du Plessis -13 minutes ago
Voortrekker... November 2026 Wessel Strydom -17 minutes ago
Ons is geduldig, Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -21 minutes ago

Ek dink......... Hier Tom Tat.....

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Lees nou net.....

Blykbaar is "die idioot met n' hoed" n "vinger" moes kies toe hy ook n koppie tee by die belasting betaaler's se pad-lanks stallitjie "Nkandla" in KZN wou he.....angry

Wat nou?

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 18/02/2021 - 12:29

Middag Warren

Ek lees tussen die letters wat jy skryf, en myne in die titel staan ook nie vir 'n nuwe kerk se afkorting nie.

Die teedrinkers span saam vir 'n aanslag op ons regstelsel, en die rede is mos duidelik.

Groete 

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 18/02/2021 - 13:01

Lees hierdie skrikwekkende artikel. Zuma was ‘n vulletjie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus