Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel November 2026 Johann L -1 hour ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel November 2026 Johann L -2 hours ago
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -18 hours ago
Brandstof kersgeskenk ???? November 2026 Wessel Strydom -22 hours ago

SATERDAG SAL ONS SIEN!!!!

Profile picture for user janwillem
Submitted by janwillem on

Gaan ons as 'n nasie weer in sak en as loop lê as die bokke verloor ? Gaan ons die afrigters slag en die keurders op die hourstapel verbrand en die skaidsregter en sy kamerade na die galg neem.? Of gaan ons die bokke  gelukwens as hulle goed speel, en nogtans verloor en sê die toekoms lyk baie goed? Ek dink ons gaan verloor, maar ek is ook oortuig dat die bokke nie sal gaan lê nie. As hulle wen ------dan  dan dan steek ek die vreugde vure aan. Waar staan julle?

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 16/09/2017 - 17:51

Wat is die probleem ?  Die soeke na 'n behoorlike "game plan" !

.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 17/09/2017 - 08:06

Ek glo dis die grootse slae wat n bokspan nog gekry het. Pad voorentoe kyk wat en A Coetzee met WP rugby gedoen en nou bok rugby raak ontslae van hom. Ons kort n ou soos Faf DeKlerk op 9 Marx speel n bars hou maar ingooi in lynstan skokkend Op 10 is Jantjies nie die antwoord op 15 A Coetzee een van die mees overrated players nog op heelagter sit vir Galland op heelagter ons vleuls skort daar iets senter paar nie opgewase dis my 2c wat n somber 2c

0

Ons het almal geweet ons gaan verloor. Niemand kon die telling sien kom nie.Nick Mallett sê ons het nie die spelers nie. Nou hy is 'n kenner, maar ek stem nie saam met hom nie. Ons moet liewer sê ons het nie afrigters nie. Dan is ons afrigters so onosel om die beste spelers af te haal en te vervang met swakker spelers. Verder sit ons met 'n mampara rugby raad. Wat goedsmoet ons beste afrigters sommer net so laat gaan en oorsee afrig Ons het die spelers, lei hulle reg op, met die regte afrigters. My klein hart pomp vir die wit en swart trui, my groot hart pomp groen en goud, maar vir die huidige rugby raad, het die pype verstop.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 18/09/2017 - 11:23

Jan ek het vertroulik verneem dat hulle sterk oorweeg om jukskei ons nasionale sport te maak.

Ons is die enigste land wat dit speel, so ons sal beslis elke jaar die wereld beker vat.

0

Ja ons het toe gesien Saterdag.......ons gat gesien!! 

Kan ook nie verstaan hoekom haal hulle die 1 ou wat nie te bad gespeel het nie (du Preez) af en sit 'n ou uit posisie in sy plek.  

Hulle wil nie hoor nie.......voel dan maar.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 18/09/2017 - 13:47

Ek stem saam met jou, Groot G.  Om sulke veranderinge te maak en dit teen die All Blacks van alle spanne.   Coetzee moet sy kop laat lees.  Dan sê hy nog Sondagaand op die nuus die Bokke gaan 'n totaal ander span wees met die volgende wedstryd.

Ek sal hom die voordeel van die twyfel gee, maar sien is glo!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 18/09/2017 - 13:57

Freda , Groot G die All Blacks is ons lig jare voor AC praat twak  ons was glad nie op die veld nie na 5 min se spel was die skrif teen die muur

 

 

kb

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus