Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
KI November 2026 Rona du Plessis -25 minutes ago
Kat aan die knaters beet. November 2026 neef Herman -3 hours ago
Groot teenstrydigheid November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Weet regtig nie of sulke… November 2026 neef Herman -4 hours ago
Terramax Sailun November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Bande November 2026 Geert -4 hours ago

Konka

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Ek plaas so paar fotos hier namens Hennie, hierdie oord moet besoek word, dit is 'n puik oord.

Konka
Baie netjiese staanplekke met ordentlike braaiers.

Konka

google kaart
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 22/05/2021 - 18:18

Konka, is dit die oord se naam ?

Waar is hy ens ?

Mooi foto's 👍

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 23/05/2021 - 07:08

Môre Willem, ja die oord se naam is Konka, dit is so 35 km van Magaliesberg rigting Rustenburg.

Privaat "luxury" staanplekke met privaat ablusie is R400.00 per nag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus