Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -14 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -14 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -18 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -22 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -23 hours ago

Konka

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Ek plaas so paar fotos hier namens Hennie, hierdie oord moet besoek word, dit is 'n puik oord.

Konka
Baie netjiese staanplekke met ordentlike braaiers.

Konka

google kaart
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 22/05/2021 - 18:18

Konka, is dit die oord se naam ?

Waar is hy ens ?

Mooi foto's 👍

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 23/05/2021 - 07:08

Môre Willem, ja die oord se naam is Konka, dit is so 35 km van Magaliesberg rigting Rustenburg.

Privaat "luxury" staanplekke met privaat ablusie is R400.00 per nag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus