Goeiemôre! En toe word ons gegroet deur die winter met 'n lekker bui reën hier in Centurion vanoggend. Ek sit nou met my koffie en luister na die druppels wat val op die stoep se dak.
' n Lekker winter maand vir almal!
Goeie môre Stoffel en…
Goeie môre Stoffel en ander vriende, geniet 'n heerlike dag.
More sê Kampforum 👋🏻
Geniet die nuwe Maandag, gelukkig is dit môre weer Vrydag vir die wat werk 😉
Creinke--Manyane
More Creinke
Geluk met nuwe boswa. Fotos en indrukke sal geniet word. Ek is seker julle het dit, en alles wat kan oopmaak en moet werk deeglik getoets.
Jou opmerking oor die paaie in Pilansberg is 100%in die gat [kol]. Dit is amper beter om eerder die grondpaaie te ry. Dit bly egter steeds vir my 'n goeie, naby alternatief vir die Kruger willetuin.
Covid en malaria
Middag vriende
As ek so lees aan die inskrywings oor die Kruger besoeke, besef ek net weer;
ons moenie nou vergeet om malaria pille te drink voordat ons wildtuin toe gaan nie. Dit bly 'n wesenlike gevaar, amper met erger gevolge as Covid. Laasgenoemde oordonder ons denkwyse, en die sluimerende aanval van malaria mag nie vergete bly nie.
Wessel, begin vroegtydig…
Wessel, begin vroegtydig soek vir malaria-pille want met tye raak dit skaars. Ons dokter het hierdie keer vir ons Mozitek voorgeskryf - nogal duur, ons s'n het R1000 per persoon gekos vir ons maand se kuier daar.
Mossie maar man
Middag Len
Dis maar die ene wat ons ook drink. Dit klink duur, maar as mens dit uitdruk as koste per persoon, per dag, bly dit die geld werd.
Dis die ene wat mens 'n tablet per dag neem, 'n dag voor jy gebied ingaan, dan elke dag, en nog paar dae na die gebied verlaat is. Of is ek nou gerook.
Wessel, jy is reg, dis hoe…
Wessel, jy is reg, dis hoe jy dit gebruik.
Goeie môre. almal. Die 2…
Goeie môre. almal.
Die 2 kort weke in een week is amper verby.
Mag elkeen n' rustige dag geniet en 'n lekker naweek.
Môre môre almal. Julle moet…
Môre môre almal. Julle moet die Saterdag geniet!
Goeie môre vriende, geniet…
Goeie môre vriende, geniet jul vadersdag ten volle, hoop julle word vandag goed bederf.
Goeie môre. Lekker ou…
Goeie môre.
Lekker ou Maandag. Die weke vlieg nou vinnig verby.
Lekker dag en week vir elkeen
Goeiemôre. Vandag gaan 'n…
Goeiemôre. Vandag gaan 'n lang dag wees.
More sê Kampforum 👋🏻
Dit is dan die kortste dag ? 😉
Geniet die kort dag en langste nag. 👍
Goeie môre. Gister was maar…
Goeie môre.
Gister was maar soos elke dag. dit was net die ligdag wat die kortste was en die donkerte wat die langste was.
Lekker dag vir elkeen.
More sê Kampforum 👋🏻
Sien Saterdag se onderste temperatuur gaan maar by 4°C draai ❄





Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Mag elkeen 'n lekker dag geniet