Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -3 hours ago
Môre Rona November 2026 Geert -4 hours ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Wessel November 2026 Geert -4 hours ago
Hoedspruit November 2026 Geert -4 hours ago
Voertuig huur, Hoedspruit November 2026 Rona du Plessis -4 hours ago

Junie 2021 koffie en groet

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiemôre! En toe word ons gegroet deur die winter met 'n lekker bui reën hier in Centurion vanoggend.  Ek sit nou met my koffie en luister na die druppels wat val op die stoep se dak.

' n Lekker winter maand vir almal! 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 29/06/2021 - 07:28

Sterkte vir wat die dag skink n koppie koffie en gaan groot vrede

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 29/06/2021 - 09:31

Goeie môre kamp-vriende !

Dit reën heerlik, saggies hier in Kaapstad vanaf eergister-nag.  Gister reeds 40mm gehad en dit reën nog steeds !

Ek hoop elkeen het 'n heerlike dag !

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 30/06/2021 - 05:22

Goeie môre almal.

Die covid is al amper rondom my. 2 Van my bure is ook positief. By die een oor die straat het die seun dit gehad en ook die pa aan gesteek.

Langs my bly net 'n vrou alleen en sy het weer by die skool aan gesteek want 14 van haar kollegas is positief by haar skool.

Lekker dag vir elkeen en bly veilig

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus