En so lyk dit vir my die ergste koue is nou gebreek?
'n Geseënde Augustus vir almal en mag julle sommer lekker kamp ook. ![]()
👋 Môre sê Kampforum
Bly julle het dit geniet Anton.
Nou ja, dit is weer die bekmekeniek vandag.
Julle moet die dag geniet.
👋 Môre sê Kampforum
Dit is weer winter hier in Pretoria. ❄
Geniet jou klein Saterdag.
Goeiemôre almal. Ja Willem,…
Goeiemôre almal. Ja Willem, net soos ons dink die winter is oor dan kom hy weer ![]()
Middag sê 👋🏻
Lyk my die Augustus winde het begin waai hier in Pretoria.
Geniet jou dag.
Hier is dit heeltemal toe…
Hier is dit heeltemal toe getrek vanoggend en die SAWB sê ons gaan koud kry vandag, na die af gelope week se hitte verwelkom ek die koeler weer.
Geniet die naweek en ry veilig die wat op die paaie gaan.
Goeie more almal, geniet die…
Goeie more almal, geniet die koue naweek wat voor ons le!
👋 Môre sê Kampforum
Hier is dit ook gedeeltlik bewolk en koel.
Geniet die koue dag.
Môre almal. Lyk my hier…
Môre almal.
Lyk my hier gaan dit ook koel bly vir die volgende twee dae?
Ek sal maar nog hier in my kaphuis bly vir ń tyd, sien nie kans om na die koye binneland te skuif nie!!
Dan het ek natuurlik ook ń groot trekpkeister in die vorm van ń mooi jong langbeen boeremeisie wat maak dat ek met ń swaar hart hiet sal weggaan.
As ek die dag hier trek sal ek naar een keer per maand die 400 km hierna Mala Drif moet aanpak en dan weer 400 km terug!
Sy het darem voorgestel dat sy ook een keer per maand vir my in Bela sal gaan kuier.
Werklik nogal ń probleem, sy sien nie kans om van haar plaas weg te trek nie, en ek sien nie kans om my te bind om op die plaas te gaan bly nie!?
Tyd sal srker maar leer? (Hoop ek)
Goeiemore hier vanaf Groenbossies uit die Baai
More hier uit n koue baai dit reen vanaf gister nog by ons
Groete vir almal
Goeiemôre maters! Lekker…
Goeiemôre maters! Lekker koel windjie wat hier waai.
Geniet julle Saterdag. ![]()
Môre almal, geniet jul dag…
Môre almal, geniet jul dag ten volle.
Anton, hier waai die Augustus wind sedert gister in alle erns. Op 'n stadium so 10m per sek, heel verkeerde rigting ook, uit die ooste, waar ons wind hoofsaaklik van wes af kom.
👋 Môre sê Kampforum
Ja die wind wat so koud is, is nie lekker nie.
Goeiemôre almal. Geniet die…
Goeiemôre almal. Geniet die Sondag. Dis lekker winderig en koud hier by ons.
Goeie môre almal, geniet die…
Goeie môre almal, geniet die dag.
Hier is dit steeds bewolk nou al vir drie dae.
Ek wonder hoe gaan dit met…
Ek wonder hoe gaan dit met oom Frans Pretorius?
Net so Anton en ook
Frieda , Warren ook julle almal moet n rustige nag he
Goeiemore hier vanaf Groenbossies uit die Baai
Goeie m0re na die baie reen gaan ons weer n warm dag he so ek kan wasgoed was vandag
Geniet julle dag





Goeiemôre almal! Terug by…
Goeiemôre almal! Terug by die huis en die ander realiteit.
Dit was 'n lekker langnaweek en ek kon een van die nuwe boskampe toets. Heerlik!