Forums
My probleem met die water stoor as ek en Berdien vir lank gaan kamp waar min tot geen water is nie is nou opgelos Frontrunner maak n 67 liter water tank wat dwars oor jou bakkie se bak heel voor ge mount word ek wil soos 40 / 50 exstra diesel ook saam ry net vir gemoedsrus nou my vraag jy kry sulke geel plastiek kanne wat soos n yster jerry can lyk wat 25 liter hou of jy kry mos die Jerry can gemaak van yster wat die ou weermag groen kleur van is , nou wat sal julle se pastiek of yster houers die houers gaan agter by bakkie op canopy vasgemaak word wat sal jou keuse wees





Vir Diesel gaan ek
Ek gaan maar vir diesel die yster jerry kan gebruik daai jerry kanne hou verewig