Forums
En toe vergeet my WP-span dat hulle gisteraand 'n semi-finaal teen die Blou Bulle op Loftus sou hê. Hulle daag toe glad nie op nie??
Nogal nê En toe vergeet my…
Nogal nê![]()
En toe vergeet my WP-span dat hulle gisteraand 'n semi-finaal teen die Blou Bulle op Loftus sou hê. Hulle daag toe glad nie op nie??
Curriebeker 2021 ...
Chris, ja dit was nogals so iets gewees.
Wat het met gister, Saterdag se spanne gebeur ?
Wie speel teen die bulle volgende naweek ?






Hahahaha! Is jy ernstig?
Hahahaha!
Is jy ernstig?