6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -4 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -6 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

Orpen se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

l

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 08/09/2021 - 12:57

Daardie trop wildehonde is al vir jare daar naby Orpen.  Ons het hulle vir die eerste keer in 2011, 10 jaar gelede, kort-kort raak geloop.  Die foto hieronder is in 2011 geneem, by die ingang na Maroela-boskampie, so 5km van Orpen af.

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 03/01/2022 - 16:38

Pragtig, van ek nie meer heeldag voor die rekenaar sit nie mis ek baie uit op die Sanparke se Web-Cam's.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus