6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Geert -2 minutes ago
Op foon of tablet of laptop,… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -31 minutes ago
Ron.  Werk jy oop 'n tablet… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -35 minutes ago
Veranderinge Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -40 minutes ago
👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -52 minutes ago
Thumbs Up Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -57 minutes ago

Orpen se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

l

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 08/09/2021 - 12:57

Daardie trop wildehonde is al vir jare daar naby Orpen.  Ons het hulle vir die eerste keer in 2011, 10 jaar gelede, kort-kort raak geloop.  Die foto hieronder is in 2011 geneem, by die ingang na Maroela-boskampie, so 5km van Orpen af.

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 03/01/2022 - 16:38

Pragtig, van ek nie meer heeldag voor die rekenaar sit nie mis ek baie uit op die Sanparke se Web-Cam's.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus