Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -12 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago

Ek toets net die foudie plasing

Profile picture for user Frikadel
Submitted by Frikadel on
Forums

Toets foto plasing

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 22/08/2017 - 14:32

Daar is dit nou, baie mooi fotos.

As jy meer as een foto in een inset wil plaas, moet jy net die kursor elke keer bo, of onder die laaste foto kry en dan die volgende foto laai.

Selfde met byskrifte, voor jy die foto save, aktiveer die "Caption" knoppie op die insert deel, dan sal jy na jy gesave het, die opsie hê om 'n byskrif aan die foto te heg.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 22/08/2017 - 14:38

Caption
Hier moet jy aktiveer.

 

Hier gaan ek nog 'n foto laai.

Kerkie

Kleinste kerkie. (Sonder "Caption")

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 23/08/2017 - 09:39

Ek kom steeds nie reg maar sal aanhou mooi fotos Frik

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 23/08/2017 - 22:00

Shaun, kyk op die "screenshots" wat ek gelaai het, as jy dit stap vir stap volg, behoort jy reg te kom. PS, ek gebruik 'n tablet, en dit werk maklik. Nie dat ek vir jou wil laat dom klink nie, ek het aanvanklik self gesukkel, tot ek gesnap het, nou is dit soos om gewone inset te lewer.

Fotos laai hier is vir my baie makliker en lekker.

As jy wil, e-mail my (PM Funksie) dan e-mail ek vir jou die laai prosses voledig.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 04/10/2017 - 18:43

Moet liewer nie met jou eerste berig en foto meer as een foto laai nie.  Dit het tot gevolg dat alle opvolgende bladsye 2, 3, ens. eers al jou eerste plasing herhaal.  Ek het dit agtergekom met my Julie-KNP- fotos.  Dus jou openingskommentaar moet nie meer as een foto hê nie want dit gaan altyd op opvolgende bladsye herhaal word.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 04/10/2017 - 18:54

Dit is n baie goeie punt Len.

Ek het die foto hierbo gelaai om 'n nuwe module te toets wat fotos outomaties sal vergroot tot 'n maksimum grootte van 600 pixels breed.    Dit behoort te verhoed dat bladsye wat baie en groot fotos bevat vinniger laai en minder data gebruik.

So wanneer julle nou foto's laai sal daar nog 'n kennisgewing verskyn wat se die foto is suksesvol aangepas.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus