Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -2 hours ago

Ons droom word waar Ranger 2.2

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek begin n nuwe draad soos julle weet het ek n pasie vir buite lewe en wou al van kleins af n 4x4 voertuig he want my pa my op baie trips gevat en dit het dit het vlam gevat in my. My Ranger se bak is nou gerubber rize het ook ordentelike seat covers op my bakkie se sitplekke gesit het ook my bakkie se  snorkel gebestel die kry ek volgende week en ja more sit ek die Bushtech canopy op sal fotos plaas soos bakkie vorder lekke dag almal 

Brits

Wessel Strydom

Sun, 09/10/2022 - 12:01

Hello Shaun

Jis man, jy is omtrent gerat vir die boendoes. Al wat nou kort is 'n goeie boswalaugh

Ek lees dat daar selfs 'n watersuiweringssisteem ook ingebou word. Nou kort jy net Chris B se skaaltjie, of kan daai kappie met al sy goete sommer 'n polisiekoffie tap.devil

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 09/10/2022 - 18:02

Wow Shaun, jy is nou gerat om die bos aan te vat. yes

Baie nice, ek het die afgelope week gedink om vir my 'n son paneel te kry, die beurt krag het ons klaar gemaak by Klipdraai, maar om daai geld nou uit te haal so kort voor ons Australia trip klink vir my bietjie baie.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 09/10/2022 - 19:38

Die son paneel 200w vou op soos n tas en word gebere in n sak  sodra ek hom gekry het sal ek hom wys vir julle hy kos my R4200 en met paar ouens gesels wat hom gekoop het en hulle baie gelukkig nou nog net die laai rak en yskas , 270 awning volgende donderdag dan is ek reg soos n roer Wessel dit sou nice gewees het maar nee daai koffie maar self maak wink

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 09/10/2022 - 19:41

Shaun sluit die prys die controller in of nie, maw. kan jy die paneel koop en direk op jou batery koppel of hoe werk die gedoente?

Ek weet niks van die goed af nie.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 09/10/2022 - 19:50

Johann die opvou baar 200 w paneel  het n controler op en dan sit jy op jou battery myne gaan ek afhaal sodra ek paneel het want hy gaan deur my Nasional Luna Groenbox 25 hardloop die box sit alles aan en af soos benodig tegnolegie hardloop vooruit 

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 10/11/2022 - 13:38

My laai raak vir die bakkie agter amper klaar maar omrede daar so baie krag issues is in Johannesburg en omgewing is my laai raak nog so twee weke agter skudule kan nie wag dat raak klaar is nie saam met 270 grade awning kyk dan gaan ons lekke bos , see ,bergesmiley

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 01/12/2022 - 11:23

Was gister in die noorde van pretoria en CLT het my 270 grade awning ingesit my Nasional Luna green krag boks ingesit asook my laaistelsel sal fotos oplaai en deel in kort nou is ons 100% reg vir Richtersveld , Weskus , Nambia , Verneukpan ens ens met die bakkie , ons Sprite swing is van voor tot agter nagegaan en gediens alles reg om te haak net klere en kos insit en ja n wyn of twee dan haak en sleep ons ek en Berdien hard gewerk vir dit wat kom mooi loop

0
Florauna, Pretoria

chris dupreez

Thu, 01/12/2022 - 16:36

Shaun dit klink al te lekker, daai toer. Ons het einde Mei / Junie getoer Noord Kaap deur , af Weskus langs, Hermanus toe, Onrus woonwa park, en toe weer terug Gariep om Pretoria toe, maar met die padwa. Het die Augrabies in vloed gekry. Dit is n absolute belewenis, geen video of foto kan die werklikheid van die watermassa beskryf nie. 

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 01/12/2022 - 17:33

Middag Chris

Gee asb meer detail oor die oorde waar julle oorgebly het met julle toer deur die Noord Kaap en Weskus langs.

Ek oorweeg 'n blomme toer volgende jaar, en dan wil ek dalk sommer verder toer ook tot in Hermanus. 

Dalk moet jy 'n nuwe gesprek begin, dan bly Shaun se gesprekslyn onbesoedeld.

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 02/12/2022 - 13:02

Middag Shaun

Seker omdat ek jou beny, dink ek baie aan jou en jou toegeruste trokkie. Hoe werk voertuigversekering;

1] ek aan vaar jy moet elke toegevoegde komponent bysit by die versekering, anders is dit nie gedek nie, hetsy vir 'n ongeluk of steel.

2] hoe werk dit in praktyk, die bakkie se waarde daal, maar die vervangingswaarde op die daktent, kappie, vlermuisvlerk, batterystelsels ens word net duurder. Hoe hanteer jou versekering dit.

3] Hoe gaan jy maak as jy jou trok wil vervang en die kappie pas nie meer op die nuwe nie. Moet jy net 'n nuwe kappie koop en al die ander goete word weer pasgemaak op/aan die nuwe kappie?

 

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/12/2022 - 15:37

Ek is regtig in my noppies met by Custum Leisure Tech bou gehalde regtig goed pak laaie lekke diep en lank so genoeg pak plek vir  klere ens hardloop op heavy duty bearings en reeling hier so paar fotos 

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/12/2022 - 15:45

Yskas regtig netjies ingebou in die laai raak systeem en Nasional luna box soos julle sien netjies op sy plek en lekke vas kyk die ouens by Custum Leisure Tech mag maar die 62 liter Snowmaster yskap pas mooi in en die krag boks het twee sokkets vir twee yskaste en 4 punte vir cell fone ens te laai en laai sokket virrie ligte x3 wat reeds in canopy is

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/12/2022 - 15:50

Daar is nog baie plek wat weg gesteek is onder die Bushteck ammo kaste maar regs van die nasional luna kragboks is n vloer waar ek my stoele en opvou solar paneel bere so niks le rond nie 

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/12/2022 - 15:53

Die water tenk ook ingebou in box systeem maar prop soos per foto om vol te maak baie maklik bekombaar die bat awning maak 270 grade oop het bo klar silver seil sal later oop maak en foto neem so is n ou darem beskerm deur son en reen 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus