Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -3 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago

Prado 4l v6

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on
Forums

Dagsê, het die 2003 model Prado 4l v6 van my dogter gekoop. Sy wou inruil op VW en inruil geoffer was R30k onder boekinruilwaarde en R45k onder handelaars retail.

Pragtige voertuig, kilos 280 000km, dalk hoog, maar loop soos n horlosie. Ek het R115k betaal en sal vir dieselfde laat gaan. Of ek hou dit vir dalk eendag Kunene mond toe ry.

Prado

Prado

Prado

Prado

Worcester

Wildehont

Sat, 04/03/2023 - 14:45

Daar het die flush roetine vandaan gekom. Met die Total 10w40 , het dit in wat nodig is om die enjin blinkskoon en sonder aanpaksels te te hou. Is jou motorigenieur dalk al gevorder in die jare?

 My Prado is gevorder in jare. Ek wil nie die enjin laat spoel nie, maar die ratkas en diffs. Dit mag dalk oorbodig wees, maar dan weet ek daar is skoon olie in. Die oliebak se pickup wil ek laat nagaan. Ek glo dit gaan skoon wees, want daar is nie aanpaksels in die vuller pyp nie. Maar as ek weet dis skoon dan gaan dit skoon bly omdat ek gereeld die olie gaan vervang. Ek het maar op die internet gekyk waarvoor moet mens uitkyk op die petrol Prado 120, en laat dit alles nagaan. 

0
Worcester

Wildehont

Sat, 04/03/2023 - 14:48

Nee Mnr Boucher, dis toevallig dat hy dieselfde naam en van as die sanger Valiant Swart het. Ek ken toevallig vir lg, en dit was vir my nogal snaaks toe iemand my na die plaaslike Pierre Nolte verwys het. 

0
Worcester

Wildehont

Thu, 15/06/2023 - 12:37

In hierdie artikel word gespekuleer dat die nuwe Prado soos die nuwe Lexus gaan lyk. Dit lyk vir my meer soos die nuwe Landrover Defender. Bra lelik. 
 

A

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus