Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1 Jaar saamtrek
Sou graag wou, maar is besig om uiteindelik na 5 jaar se dreig my Namakwa eko roete avontuur te beplan.
Geniet dit almal wat gaan!
Wou graag gaan
Het twee weke in Maart statutory shut hier by werk en dan vir 3 weke kamp ek en Berdien by Natalia my beurt sal kom dan kamp ons saam julle
Het twee weke in Maart…
Het twee weke in Maart statutory shut hier
Neee! ...onaanvaarbaar! Stuur my jou baas se kontak besonderhede.
Ons wil ook gaan…
Ons wil ook gaan
lekker lekker!
hoeveel mense is julle wat kom?
Dankie Mabalingwe!…
Dankie Mabalingwe!
Forum lede kry 25% afslag vir die saamtrek.
Std tariewe is R130 per staanplek en R70 per persoon vir die naweek van 2-4 Mrt. Max 6 persone per staanplek.
Ons kry een buite seisoen staanplek om weg te gee as prys!
Plaas asb julle name en…
Plaas asb julle name en hoeveelheid persone sodat ons 'n lys kan bymekaar kry. Mabalingwe het aangevra vir 'n lys sodat hulle die 25% afslag kan inrekening met julle besprekings!
Ons gaan saam!
Sal ook 4 wees! Louis en Ronell Brits en 2 kinders.
Moet ons nou al bespreek of…
Moet ons nou al bespreek of doen julle groep bespreeking?
ons sal ok saam gaan sal…
ons sal ok saam gaan sal lekker wees om almal te sien
Dit gaan lekke wees
Ja Gryswater ek en Berdien mis uit maar sal verseker voorentoe saam kamp die kamp gaan julle wat saam gaan geniet
Ben baie bly om jou naam…
Ben baie bly om jou naam hier te sien. Lanklaas saam gekamp.
Julle moet my asb. help met…
Julle moet my asb. help met die name en vanne want ek kan nie almal onthou nie.
Elke man vir homself
Moet ons nou al bespreek of doen julle groep bespreeking?
Ons moet wel net die lys van name opdateer hou en beskikbaar maak aan Mabalingwe. Wanneer jy dan bespreek sal hulle die 25% afLAG bysit! ![]()
Willem ek sal 'n epos stuur en jou voorstel, dan kan jy sommer elke keer direk die lys deurstuur en met hulle verder in kommunikasie wees oor die besprekings?
Sit asb my naam ook…
Sit asb my naam ook voorlopig op, dit hang af wat my vrou se werk druk gaan wees of ons kan gaan.
Johann L Johann Bennanta Lock. 2
Sal kyk of my vrou die…
Sal kyk of my vrou die Vrydag kan afkry dan kan ons ook saamkom. Sy werk gewoonlik tot 18:00 uur en kom eers amper half sewe by die huis.





wie gaan saam?