Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -8 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -9 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -9 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -9 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -9 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Centurion

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 09:32

Want that I klap them?

It is resolved Warren.   Booked and Paid.  

Het hulle nou vir ons 'n spasie toegestaan en dan first come first serve?  Waar is die saamtrek meester?  Wilsur!?

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 04/12/2017 - 15:39

Dassie, sien jy nou wie is Speknek?   Hy "spy" op ons, jy dink hy is weg maar daai oë van hom mis niks!    Wanneer jy dit die minste verwag, verskyn hy soos 'n skim.   Faaaaaiiiitt is sy speciality, maar waar ek en jy dit sal doen met 'n hele hoofstuk, sê hy net een sin.  He-he-he, hy krap die mense  lekker om, ek kan my 'n papie lag!

Groot G, is jy seker jy sien kans vir die span by Mabalingwe?   Jy gaan "guts" nodig hê daar my maat.   Gelukkig dat jy so 'n vredeliewende geaardheid het....

 

0

Ouch Speknek se ogge is genoeg om vir baba bang te maak maar moet se dis hoe my oe lyk as ek my min salaris cheque kry .Ek het hoeka by die baas gekla oor my klein salaris tjek nou druk hulle dit op groter papier .

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 04/12/2017 - 17:08

Nee, Voories, los eerder vir Speknek by die huis.   Kyk, hy het net kom kyk of hier nie 'n faaaiiitt is op die draad nie, hy weet nog nie van die saamtrek nie.   You know mos, don't wake up the sleeping dogs.   Netnou tree hy oneerbaarlik op by Mabalingwe  en begin 'n faaaaiiitt as Segekok iemand 'n naam noem en dan word julle almal daar verban en die Moslem was nie eers daar om te blameer nie en ek wil ook nie hê die kaboutertjies moet bang word nie en hy kan ook nie Ingels praat met Warren nie.

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 04/12/2017 - 18:09

Seg ek ok mos, julle moet op hou net my maaikie.

Dassie, spesiaal vir jou.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus