Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -6 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -17 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -17 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 17/01/2018 - 10:51

Nee wag 'n bietjie, Arie.   So maklik gaan jy nie loskom nie.   Dit is omtrent tyd dat iemand jou bietjie "rond order" en Petra net kan kyk.   Maak jou reg vir al daai takies van Gryswater.laugh

0
Meyerton

Segekok

Wed, 17/01/2018 - 10:57

Ek wil julle net graag in kennis stel dat ek my besluit om saam met julle te kamp in heroorweging geneem het nadat ek die program onder oë gekry het. Ons het besluit om nie meer te gaan nie maar ek stuur my skoonma om ons te verteenwoordig. 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 17/01/2018 - 10:59

Ek gesels op FB met een van ons lede wat graag wil saam gaan kamp op Mabalingwe.

Johan van Heerden en sy vrou, Cora.  Pensionarisse.  Sit hulle asseblief op die lys smiley

0
Bosveld

Gryswater

Wed, 17/01/2018 - 11:32

2.4   klink na 'n briljante idee.

Orde en dissipline is belangrik.

EK wil Saterdagoggend  se program bietjie aanpas.   Segekok sal die trompet 3:45 blaas en almal moet dan aantree vir vlaghuising voor Willewillemien se tent.

Die vlag sal weer gestryk word teen 7pm.   Waarna Willewillemien 'n toespraak moet maak. 

 

Arie en Willem, slegs bejaardes  mag die aktiwieteite uitsit.

0

Onhou julle, julle weet mos, ek slaap "natuurlik", en ek's oud en heel en deel deurmekaar.....

So lets get one thing quite clear from the outset......

First one that comes anywhere near me at three in the morning, to come to any "flag raising" gonna have to deal with the business end of my 12 guage sompompie

And that's bound to be moerse uncomfortable.....

And that goes for any trompet geblaasery at seven as well....

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 17/01/2018 - 12:27

Laat ek net gou die kindertjies hier bietjie reghelp;

Ek sit niks uit nie, sit net op my stoep en observeer, dit is altyd 'n uiters belangrike taak!!

Wilsur mag aan my linkerkant sit hy sal help met die observasie.

Willieweet als se toespraak sal EK 'N GROOT MIS GEE, al wat hy oor kan praat is Prolong, en ons weet mos almal dat daai goed gemors is?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Wed, 17/01/2018 - 12:33

Oom Dodat, is `n sompompie die afrikaanse woord vir `n calculator ? Verstaan nou nie mooi, gaan oom hulle met `n calculator gooi?

 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 17/01/2018 - 13:19

First one that comes anywhere near me at three in the morning, to come to any "flag raising" gonna have to deal with the business end of my 12 guage sompompie

Noted.  Ons sal gaan k@k maak by Warren se tent 3am elke oggend devil

0

Called a “protector” it is a drum fed 12 round 12 bore shotgun....

Picture shows butt folded over.

You change round by rotating the front pistol grip and the drum rolls 1 round on, shells are not ejected, so you only have 12 rouns to do the necessary....

Personally? If I can't do the job in 11 rounds, the last round is for myself....laugh

The barrel is not “choked” and you get +- 1m cylindrical spread in the first 3m with snake shot / bird shot & light game rounds.

The spread increases exponentially from 3m onwards.... I’m told at max effective range you have a spread of around 8m

Unlike solids, these are all pellet rounds of different weights

Loaded in a pattern snake shot / light-game / light-game / solid  / solid / solid  then repeat the six rounds...

Now snake shot will just hurt like hell....

Light game will easily kill a person, so the theory is stay down or you die.....

If there is more than one... well the solids will do the necessary....

0

Julle werk met 'n plan ne?  

Hoe om seker te maak ek bly veeeeeeeeeer weg van hierdie kamp af?  Laat Gryswater net 'n program opstel met enige iets meer fisies as loop en asem haal en ek het iets anders aan daardie naweek.

En hier dog ek ek en Gryswater sou 'n tentjie deel.  Nee my tjomma?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus