Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -41 minutes ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -1 hour ago
Beelde Umfula Johann L -1 hour ago

Pen uittrek gadget

Bloemfontein
Submitted by OOM JEEP on
Forums

Paar jaar terug het ek hierdie "peg-xtracter"  gemaak.

Jy haak die hakkie aan die pen ... terwyl jy in n staan possisie is ... trek die pen uit sonder om te buk. (Dis die gedeelte waarmee ek sukkel. As ek eers gebuk het , kom ek nie maklik weer orent nie.).  As die pen  hardekwas is om uit te kom, gee hom so n paar houe met die ingeboude gly-hamer. Jy slaan n pen uit n boomwortel met hom.Glyhammer

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus