Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -5 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -5 hours ago

Nuwe Nissan Nivara

Secunda
Submitted by Sleep nou on

So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het.  Hantering 7/10   Krag 8/10  Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur

Secunda

Sleep nou

Tue, 20/03/2018 - 09:49

Het ook nou die nuwe Hilux 2.8 gery en ek dog ek sal die volgende nooit se nie. Hilux is nie meer Hilux vir my nie te veel viterjasies en bakkie voel blikkerig Hilux ouens my klaar met klippe gegooi ek hou nog van die Hilux 2.4 petrol 1985 - 1992 maar hulle skaars soos hoender tanne

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/03/2018 - 11:12

Weet nie lyk maar net soos die ouNivara??

Maar ja hy is seker maar beter as 'n Toykie, ok maar net net?

Sien iemand hier bo noem hom in die selfde asem as 'n amakrokkie, dan moet hy seker maar net onder 'n ou Toykie gerate word?

Sleep nou ek sien jy hou van die ou toy's 85 tot 92, ja hulle moet seker nou vrek skaars wees, ons weet mos daai goed gaan le as hulle so 5 jaar oud is?

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 20/03/2018 - 20:23

Lyk vir my net die spelling van Navara het verander !

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 21/03/2018 - 06:12

Daai ou Toyota na 5 jaar loop hy eers mooi Arie eish Len ja my spelling soms maar skraps, Spekkies die groot verskil tuusen ou en nuwe Navara is grond vry hoogte , spasie innie agter kant en dan skop die nuwe een so 450 nm uit as ek reg onthou laugh

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 07/05/2018 - 10:23

So raak ek in n gesels betroke by Drakensville die lang en kort is vra ek my nou self af n 2,3 l motor met 2 turbo aanjaers sal die motor /turbo uithou daar waar jy ver weg is van alles en almal wil jy nie sukkel nie wat se julle?surprise

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 07/05/2018 - 10:42

Stem, die ding is enige voertuig is goed solank jy onder waarborg is en het die nodige ondersteuning.  Dit is waar die tata's en watse goed nog sal werk ?

Maar wat as jy daar deur is ?

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 07/05/2018 - 14:24

Ek vertrou die nuwe Navara het darem nou beskerm plate onder die 'sump", ratkas en oordrag kas, ook onder die agter ewenaar en brandstof tenk???

Dit was 'n groot probleem by die ouer Navara en ook die ouer Pathfinder. Mens kon nie regtig off road ry, sonder om skade op te tel?

Ek mag verkeerd wees maar sover ek weet was dit die enigste 4x4s sonder die nodige beskerming?

 

0

Sit en wonder nou hoe die verkope van die nuwe Mercedes d/c en die Narvana d/c gaan doen hulle is mos so te se verwant aanmekaar .

0

  Uitsluitend wash & wax en wiele omruil, kan jy hom self onderhou / diens?

I see nobody has answered this, so I take it that it's either it's a very 'dom" question, or the answer is obviously no.

Well, as far as a "dom" question goes, to me it's not....

Either way, a to me, in my circumstance, and how I enjoy the outdoors, a vehicle that I can't maintain / fix myself is as useless to me as as a very short piece of string, no matter what the specs or how "nice" it looks.

Its the problem I have with my current tug.

No matter how capable / lekker to drive / got all the bells and whistles... Auto box.... Cruise control... harmen carden surround system... Leather seats... 2 sunroofs... individual climate control and air conditioning.... more buttons to adjust the seats than I've ever seen.... / I cannot fix it myself, its just too damn complicated, and I don't enjoy / feel totally comfortable driving off into the sunset, on my own

and that's what I want to do.

I would HAPPILY swop it for a good condition LWB Series landrover (which I CAN onderhou) at the drop of a hat....

But then, I know, I'm weird....

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 08/05/2018 - 07:41

Warren die nuwe tegnolegie is nie maaklik om reg te maak as jy tussen erens en nerens is nie dis hoekom ek ook van old school hou ek is glad nie n mechanic nie

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 08/05/2018 - 08:05

Arie dit moet n bakkie wees ek wil Roof top tent opsit onthou julle nog die Datsun / Nissan Safari bakkie hy is betroubaar maar stadig soos n donkie hulle is baie skaars ideal soos al genome sal ook Cruiser bakkie wees hier vanaf 1980 =1995 maar jy betaal ook n arm en n been vir een as jy een kry bygese maar ja ek bly soek hy sal kom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus