So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het. Hantering 7/10 Krag 8/10 Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur
Kan maar net droom…
Kan maar net droom.
eish... ja swaer, dis swaar
Nuwe 2.8 Hilux
Het ook nou die nuwe Hilux 2.8 gery en ek dog ek sal die volgende nooit se nie. Hilux is nie meer Hilux vir my nie te veel viterjasies en bakkie voel blikkerig Hilux ouens my klaar met klippe gegooi ek hou nog van die Hilux 2.4 petrol 1985 - 1992 maar hulle skaars soos hoender tanne
Weet nie lyk maar net soos…
Weet nie lyk maar net soos die ouNivara??
Maar ja hy is seker maar beter as 'n Toykie, ok maar net net?
Sien iemand hier bo noem hom in die selfde asem as 'n amakrokkie, dan moet hy seker maar net onder 'n ou Toykie gerate word?
Sleep nou ek sien jy hou van die ou toy's 85 tot 92, ja hulle moet seker nou vrek skaars wees, ons weet mos daai goed gaan le as hulle so 5 jaar oud is?
Die nuwe Nissan Nivara, hoe…
Die nuwe Nissan Nivara, hoe vergelyk hy met die vorige Navara??
Arie lekke
Daai ou Toyota na 5 jaar loop hy eers mooi Arie eish Len ja my spelling soms maar skraps, Spekkies die groot verskil tuusen ou en nuwe Navara is grond vry hoogte , spasie innie agter kant en dan skop die nuwe een so 450 nm uit as ek reg onthou ![]()
2 Turbo aanjaers
So raak ek in n gesels betroke by Drakensville die lang en kort is vra ek my nou self af n 2,3 l motor met 2 turbo aanjaers sal die motor /turbo uithou daar waar jy ver weg is van alles en almal wil jy nie sukkel nie wat se julle?![]()
Stem, die ding is enige…
Stem, die ding is enige voertuig is goed solank jy onder waarborg is en het die nodige ondersteuning. Dit is waar die tata's en watse goed nog sal werk ?
Maar wat as jy daar deur is ?
Ek dog die 2de Turbo is juis…
Ek dog die 2de Turbo is juis 'n backup vir wanneer die 1ste een oppak? ![]()
Die nuwe Navara lyk/vertoon…
Die nuwe Navara lyk/vertoon nogal mooi maar (humoristies):
N = niks
I = is
S = sommer
S = slegter
A = as
N = nissan
Vra maar net
Uitsluitend wash & wax en wiele omruil, kan jy hom self onderhou / diens?
Ek vertrou die nuwe Navara…
Ek vertrou die nuwe Navara het darem nou beskerm plate onder die 'sump", ratkas en oordrag kas, ook onder die agter ewenaar en brandstof tenk???
Dit was 'n groot probleem by die ouer Navara en ook die ouer Pathfinder. Mens kon nie regtig off road ry, sonder om skade op te tel?
Ek mag verkeerd wees maar sover ek weet was dit die enigste 4x4s sonder die nodige beskerming?
Nou wonder ek
Sit en wonder nou hoe die verkope van die nuwe Mercedes d/c en die Narvana d/c gaan doen hulle is mos so te se verwant aanmekaar .
As useful as a very short piece of string...
Uitsluitend wash & wax en wiele omruil, kan jy hom self onderhou / diens?
I see nobody has answered this, so I take it that it's either it's a very 'dom" question, or the answer is obviously no.
Well, as far as a "dom" question goes, to me it's not....
Either way, a to me, in my circumstance, and how I enjoy the outdoors, a vehicle that I can't maintain / fix myself is as useless to me as as a very short piece of string, no matter what the specs or how "nice" it looks.
Its the problem I have with my current tug.
No matter how capable / lekker to drive / got all the bells and whistles... Auto box.... Cruise control... harmen carden surround system... Leather seats... 2 sunroofs... individual climate control and air conditioning.... more buttons to adjust the seats than I've ever seen.... / I cannot fix it myself, its just too damn complicated, and I don't enjoy / feel totally comfortable driving off into the sunset, on my own
and that's what I want to do.
I would HAPPILY swop it for a good condition LWB Series landrover (which I CAN onderhou) at the drop of a hat....
But then, I know, I'm weird....
Warren ek sien
Warren die nuwe tegnolegie is nie maaklik om reg te maak as jy tussen erens en nerens is nie dis hoekom ek ook van old school hou ek is glad nie n mechanic nie
Buy, a Pajero, or a Ford,…
Buy, a Pajero, or a Ford, very seldom need work, and if it does, a windpomp tang and a piece of wire is all the tools you need.
Arie dit moet
Arie dit moet n bakkie wees ek wil Roof top tent opsit onthou julle nog die Datsun / Nissan Safari bakkie hy is betroubaar maar stadig soos n donkie hulle is baie skaars ideal soos al genome sal ook Cruiser bakkie wees hier vanaf 1980 =1995 maar jy betaal ook n arm en n been vir een as jy een kry bygese maar ja ek bly soek hy sal kom






Daai Nissans en Amarokke is…
Daai Nissans en Amarokke is manne se trokke, ek sal so graag enige een van hulle wou hê, of selfs die Wildtrack.
Kan maar net droom.