Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -17 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -17 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 21/04/2018 - 20:00

Aai oom Voorrie,  No probs, ek gaan daar wees, Nou die werk, eerste ding is om die wyfie in te lig oor die groot gees se besluit, Whahaha

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 21/04/2018 - 20:17

Man, dit gaan so lekker wees, die wyfie se sy is game, Flip sal my wa soo moet spiekeries lyk en die Navara n slag was, kan mos nou nie oom Len laat skaam voel oor Nissans, A-Raam my liefie hier kom jou service gou gou

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 21/04/2018 - 20:25

Ek hoop jy lei nie aan vrees vir publieke spraak nie.  Ons het iemand nodig om ietsie namens kampforum oor die radio te sê en soosmdassie sê, jy het die regte gesig vir radio.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 21/04/2018 - 21:17

Ditto !!! Voortrekker.

Dankie vir die gelukwense op die lug Noddy en Voortrekker en Kampforum.

 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 23/04/2018 - 10:56

Aai, hier sit ek nou met eier op my gesig. Probeer reelings tref om af te wees en daar is `n cutover ge-schedule vir daai naweek.

Ooom Voorrie ek vra om verskoning en sal dit nie kan maak nie, ek hoop dinge verander, as dit gebeur is ek beslis daar.

Nou om die wyfie te vertel, LOL, sy was meer opgewonde as ek. Sy gaan nie happy wees nie!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus