![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Baie Danki Noddy, ons het…
Baie Danki Noddy, ons het dit baie geniet ![]()
Baie dankie vir die…
Baie dankie vir die terugvoer, dankie ook vir almal wat ingeskakel het.
Dit was nou lekker, dankie…
Dit was nou lekker, dankie oom Noddy, en ook bly oom Seg het my keuse ge like. O Ja Anushka en Gerahard, hul so 13 en 14 onderskeidelik het dit so gelike om hul name oor die radio te hoor.
Lol, wou nou gaan slaap, maar sien altwee is sommer saam die wyfie daar op ons dubbelbed aan die slaap.
Wat sal n gesie maak, keuses is wyd, karavaan, spaarkamer, ag sommer op die sitkamer stoel, daai een wat so drie sitte lank is, LOL , sien die komberse le orals rond, so dit nie probleem nie, dit lekker
Gesie ek hoop jy het lekker…
Gesie ek hoop jy het lekker geslaap op die stoel, en nie te veel gespook nie!?
Dar mis ek uit op Noddy die…
Daar mis ek uit op Noddy die se uitsending met die klomp kuiermense. Sal maar moet opvang.
Ek wil net graag hoor. As…
Ek wil net graag hoor. As ek op 'n Saterdagaand luister, is my klank nie goed nie. Daar is 'n ego, of dan 'n herhaling van al die woorde. Die eerste keer wat ek geluister het, was dit nie so nie, dit is eintlik net die afgelope twee weke, dink ek?
Ek het so maand terug…
Ek het so maand terug gesukkel met my mic, Het enigeiemand anders dieselfde ervaar?
Amper weer tyd vir 6 tot 9…
Amper weer tyd vir 6 tot 9 saam met Noddy Om die Kampvuur ![]()
Lekker Boeremusiek
Onthou net voor Noddy maak ek Gottie Myburgh die pad lekker warm oppad na Noddy se program toe, ek gaan ook vir die 1ste keer n toetslopie doen deur ook op my Facebook live te wees tydens my uitsending
Gaan vannaand nie kan…
Gaan vannaand nie kan inskakel nie, ek vat die wyfie uit vir ons 39ste huweliks herdenking.
Ons is vandag, 39 jaar getroud, my vrou kry haar medalje.
Baie geluk Johann, julle…
Baie geluk Johann, julle moet 'n lekker aandjie hé ![]()
Well done! ![]()
Baie geluk Johann, geniet…
Baie geluk Johann, geniet dit voluit.
Dankie Noddy, ek hoop jy…
Dankie Noddy, ek hoop jy kamp en us lekker ![]()
More more almal,…
More more almal,
Onthou om vanaand in te skakel tussen 6 uur en 9uur "Om Die Kampvuur"
Gelukkig saai ek weer regstreeks uit.
Dan onthou om in te skakel tussen 5 uur en 6 uur vir Gottie se boeremusiek program en vanaf 9 uur tot laat, na my, saai Polla regstreeks uit vanaf Oasis in Tzaneen.
Lekker enetjie Johann. Ek…
Lekker enetjie Johann. Ek stem, Willem, julle moet lekker kamp by Buffelspoort ![]()





Twisted sister! Laat ek…
Twisted sister! Laat ek nou terugink aan my kinder jare