Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -49 minutes ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -56 minutes ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -21 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -22 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 23/06/2018 - 22:17

Dit was nou lekker, dankie oom Noddy, en ook bly oom Seg het my keuse ge like. O Ja Anushka en Gerahard, hul so 13 en 14 onderskeidelik het dit so gelike om hul name oor die radio te hoor. 

Lol, wou nou gaan slaap, maar sien altwee is sommer saam die wyfie daar op ons dubbelbed aan die slaap.

Wat sal n gesie maak, keuses is wyd, karavaan, spaarkamer, ag sommer op die sitkamer stoel, daai een wat so drie sitte lank is, LOL , sien die komberse le orals rond, so dit nie probleem nie, dit lekker

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 25/06/2018 - 06:15

Ek wil net graag hoor.  As ek op 'n Saterdagaand luister, is my klank nie goed nie.  Daar is 'n ego, of dan 'n herhaling van al die woorde.   Die eerste keer wat ek geluister het, was dit nie so nie, dit is eintlik net die afgelope twee weke, dink ek?   

0

Onthou net voor Noddy maak ek Gottie Myburgh die pad lekker warm oppad na Noddy se program toe, ek gaan ook vir die 1ste keer n toetslopie doen deur ook op my Facebook live te wees tydens my uitsending

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 30/06/2018 - 15:27

Gaan vannaand nie kan inskakel nie, ek vat die wyfie uit vir ons 39ste huweliks herdenking.

Ons is vandag, 39 jaar getroud, my vrou kry haar medalje.

0
Pretoria

Noddy

Sat, 07/07/2018 - 11:13

More more almal,

Onthou om vanaand in te skakel tussen 6 uur en 9uur "Om Die Kampvuur" 

Gelukkig saai ek weer regstreeks uit.

 

Dan onthou om in te skakel tussen 5 uur en 6 uur vir Gottie se boeremusiek program en vanaf 9 uur  tot laat, na my, saai Polla regstreeks uit vanaf Oasis in Tzaneen.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus