Ek glo die draad sal ander soos ek ook help voorberei vir lang kamp innie bos of waar ook al waar daar nie krag of beskawing is nie, so wat is daai basiese nood items wat jy moet he om n hond uit n bos te kamp hoor van julle ![]()
Solarpanel , 2x batterye en …
Solarpanel , 2x batterye en battery kragboks met solar control. 180 - 200 Watt solar panel is sterk genoeg om onweer dae batterye vol gelaai te kry.
Tyre compressor vir die wiele
Ek gebruik 2 plaat gasstoof met groterige aluminium pot om water te kook. Water moet net warm genoeg wees om te kan stort met 12v stort pompie. Ek staan binne op die baba opblaas swembadjie binne stort/toilet tent. Die water wat binne opblaas swembad is, gebruik ek om die bene en onderlyf te was
.
Genoeg waterkanne
Hou altyd n paar chloor…
Hou altyd n paar chloor pille in n houer wat jy kan gebtuik om water mee te duiwer. Mens weet nooit wat kan gebeur nie en mens moet dalk water uit n rivier of dam gebruik.
Het meeste op my
Het meeste wat julle noem maar chloor pille nooit aan gedink nie hi jack lift verseker noodsaaklik gaan wegdoen met daai lugsak idee waar jy pyp in uitlaat van voertuig sit hoop die draad help ook ander thanks vir julle insette
Halfjack racheltjie louw…
Halfjack racheltjie louw onder die spaarwiel weggesteek 😆😆😆
Dankie ou Geesie
Ek sal die half jack onthou saam n mix ou geesie ![]()
![]()
Hehehehe, pleasure uncle…
Hehehehe, pleasure uncle TowItNow 😍😗😘😚😎
Ek neem maar altyd vir…
Ek neem maar altyd vir Petratjie saam, sy weet meer as Antie google, as sy praat spring almal, so sy kry ons uit enige probleme uit, hetsy renposte wat moeilik is of sand waarin ons vasval.
Gesie na aanleiding van jou…
Gesie na aanleiding van jou opmerking op Eiland 2019 draad.

Sien oom Voorrie, ons kyk…
Sien oom Voorrie, ons kyk uit vir die oumense.
Ons wil nie hé oom sleepnou…
Ons wil nie hé oom sleepnou se aftree en toer planne moet kortgeknip word nie ![]()
ons kyk uit vir die oumense.
In n oomblik van passie, is…
In n oomblik van passie, is sy planne gone!
Moet ons nie dalk 'n berading plan saamstel vir die sielle nie!
Voorie wat is agter daardie…
Voorie wat is agter daardie glas wat gebreek moet word?.
Ek ken nie .......
Sies julle is almal baie…
Sies julle is almal baie oneerbaarlik, ek roep sommer Daai Knapie om fotos te neem van julle spul oneerbaarlike wesens!
Kyk as Daai Knapie hier aan gery kom met sy Oomjeep gaan julle almal na die hoof se kantoor geroep word voor julle kan se "Gonny with the wind"
Arie, ek voel saam met jou…
Arie, ek voel saam met jou die is 'n oneerbaarlike klomp mense, ons gebruik jare nie meer balonne nie. Dit is mos vir kinders😂
Nood items is net ons…
Nood items is net ons noodhulp meds kassie vir snye, brandwonde ens.
Sê hulle, Arie! Ons…
Sê hulle, Arie! ![]()
Ons oumense moet ook maar saamstaan op die forum, ons word vreeslik ondermyn., veral deur die Geeste.
Freda, dit is hoekom hulle…
Freda, dit is hoekom hulle geeste is. Om jou te jaag wanneer jy dit nie verwag nie





Shaun die heel belangrikste…
Shaun die heel belangrikste is dat aan jou behoeftes voigdoen word. Elke ou het maar n ander manier om dinge te doen.
Vir my was die eerste goed wat ek aangeskaf het. N Hi lift jack... Goeters om die wiele mee te kan pomp, en reg te maak.
Die hi lift jack is een van daai goed wat ek nie sonder in die veld in gaan nie. Dit is amper n all in one tool van n winch tot n tyre lever