Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -1 hour ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -12 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago

Wat is daai nood items ?

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek glo die draad sal ander soos ek ook help voorberei vir lang kamp innie bos of waar ook al waar daar nie krag of beskawing is nie, so wat is daai basiese nood items wat jy moet he om n hond uit n bos te kamp hoor van julle frown

Meyerton

Segekok

Fri, 31/08/2018 - 20:12

Shaun die heel belangrikste is dat aan jou behoeftes voigdoen word. Elke ou het maar n ander manier om dinge te doen.

Vir my was die eerste goed wat ek aangeskaf het. N Hi lift jack... Goeters om die wiele mee te kan pomp, en reg te maak.

Die hi lift jack is een van daai goed wat ek nie sonder in die veld in gaan nie.  Dit is amper n all in one tool van n winch tot n tyre lever

0
Middelburg

Noel

Fri, 31/08/2018 - 21:54

Solarpanel , 2x batterye en  battery kragboks met solar control. 180 - 200 Watt solar panel is sterk genoeg om  onweer dae batterye vol gelaai te kry.

Tyre compressor vir die wiele

Ek gebruik 2 plaat gasstoof met groterige aluminium pot om water te kook. Water moet net warm genoeg wees om te kan stort met 12v stort pompie. Ek staan binne op die baba opblaas swembadjie  binne stort/toilet tent. Die water wat binne opblaas swembad is, gebruik ek om die bene en onderlyf te was cheeky.

Genoeg waterkanne

0
Meyerton

Segekok

Sat, 01/09/2018 - 05:14

Hou altyd n paar chloor pille in n houer wat jy kan gebtuik om water mee te duiwer. Mens weet nooit wat kan gebeur nie en mens moet dalk water uit n rivier of dam gebruik.

 

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 01/09/2018 - 07:31

Het meeste wat julle noem maar chloor pille nooit aan gedink nie hi jack lift verseker noodsaaklik gaan wegdoen met daai lugsak idee waar jy pyp in uitlaat van voertuig sit hoop die draad help ook ander thanks vir julle insette

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 01/09/2018 - 08:00

Ek neem maar altyd vir Petratjie saam, sy weet meer as Antie google, as sy praat spring almal, so sy kry ons uit enige probleme uit, hetsy renposte wat moeilik is of sand waarin ons vasval.

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 01/09/2018 - 13:33

Sies julle is almal baie oneerbaarlik, ek roep sommer Daai Knapie om fotos te neem van julle spul oneerbaarlike wesens!

Kyk as Daai Knapie hier aan gery kom met sy Oomjeep gaan julle almal na die hoof se kantoor geroep word voor julle kan se "Gonny with the wind"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus