My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Ons het goeie naweek gehad…
Ons het goeie naweek gehad en baie gedoen.
Vloer is geplak
badkamer vloer 90% klaar
Kaste is klaar en vas gesit. Moet nog bedkassies bou
Kante is op gesit en vas gemaak
eerste twee Vensters ook reeds ingegom
Hier is so paar fotos
Hierdie man wil gaan kamp…
Hierdie man wil gaan kamp. Sterkte en alle voorspoed nou met die laaste "stretch"
Ski, dit lyk fantasties. …
Ski, dit lyk fantasties. Jy sal moet kom kamp in die Baai sodat ek dit ook kan sien in lewende lywe. Dit lyk na 'n propperliese spanpoging, almal het iets om te doen.![]()
Baie Nice Ski - ek raak…
Baie Nice Ski
- ek raak nou baie moeg en hoop die einde is naby ![]()
Jy dink jy is moeg Ek…
Jy dink jy is moeg
Ek raak maar moeg vir jou part ![]()
Jy dink jy is moeg Ek…
Jy dink jy is moeg
Ek raak maar moeg vir jou part
Nico, moet nou nie afskeep werk doen noudat jy moeg en haastig raak nie.
Nico, dit lyk great, oor…
Nico, dit lyk great, oor die kat se gat![]()
Ek hou van die "weight rider " op daai plank ![]()
Nou die fotos klaar tot…
Nou die fotos klaar tot volgende week wat hy weegbrug toe gaan dsan kan almal weer sien.
Vanaand begin ons die dak bou.
Baie mooi en hou moed Ski en…
Baie mooi en hou moed Ski en die man het kamp nodig vir n groot breek om te rus ![]()
My wa is waterdig nog baie…
My wa is waterdig nog baie werk voor ek vrydag kan gaan kamp. Al die vensters is in en dak is gelaminate. begin beadings doen vanaand.
Lyk soos pietersburg taxi met alles op die dak vir gewig.
Sjo, die lyn word fyn gesny…
Sjo, die lyn word fyn gesny. Sterkte en hoop jy/julle het 'n baie voorspoedige week.
Wat gaan jy maak met die Padwaardigheid/ Dit kan 'n hele dag vat.
Nou ja wat n naweek. Die wa…
Nou ja wat n naweek. Die wa sleep baie lekker alles werk wat moet werk. Ons het lekker gekamp en geniet die wa. Nou die laaste druk om hom klaar te maak 16 dae om als klaar te maak.





Vasbyt
Byt vas Nico amper klaar