Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
welkom om by my op te slaan…
welkom om by my op te slaan.
Moet net nie vergeet dat ek heel eerste 'n deal met oom Willie gemaak het om op sy stand tent op te slaan!
Sal my bes probeer en te kom…
Sal my bes probeer en te kom groet, dalk Vrydag of Saterdag
Ek het gesmeek en soebat en…
Ek het gesmeek en soebat en baie geflirt maar Chantel het nie daarvoor geval nie - dink ek het my touch verloor?
Nee wat Ou Voorie, daai girl laat nie met haar flirt nie
maar sy het nogtans 'n hart van goud. Ken haar goed
Ek het môre 12 uur 'n…
Ek het môre 12 uur 'n afspraak in Heidelberg en gaan dan probeer om oppad terug dalk 'n draai te maak by Sionbergh om te kyk hoe dinge daar staan ![]()
Dis net n 2 slaapplek wa …
Dis net n 2 slaapplek wa
Ja, die Exclusive ook.
Ja, die Exclusive ook. …
Ja, die Exclusive ook.
Issie jy kan 3 in hom slaap![]()
Wil julle net se oor 2 weke is dit die saamtrek. Moet net gou die volgende 2 kampe deurwerk dan is dit Sionsbergh
Ek is nou hier by Sionbergh…
Ek is nou hier by Sionbergh... Baie lekkerrr plek!

Netjies Anton
Dis baie nice daar julle ouens gaan dit geniet ek het probeer uitruil maar niemand wil nie ek senior standby daai week wat julle gaan![]()
Anton my kinders Keven en…
Anton my kinders Keven en Dedre soek ook staanplek hulle sal 3 wees dankie
nou moet ek vra of julle nie…
nou moet ek vra of julle nie lus is vir kamp nie want dit is so stil of is julle besig om te pak
Nico, het 'n klomp items wat…
Nico, het 'n klomp items wat na gegaan moet word. Tussen deur word daar ook nog gewerk.
Ja ons sien baie uit, maar…
Ja ons sien baie uit, maar moet ook nog tussen in werk sodat die kinders kos het om te eet ![]()
Ons het nog m werks kamp die…
Ons het nog m werks kamp die naweek waar ons die 4x4 baan bou vir koppisol
Kan ook nie meer wag nie,…
Kan ook nie meer wag nie, toe begin ek maar verf by die huis en dit was 'n verkeerde besluit gewees ![]()
Willem nee gaan le tot die…
Willem nee gaan le tot die verf gevoel oor is





VEILING....VEILING.....VEILING
THE BIDDING STARTS AT R1000.00..... Bidding closes at 17:00 07-02-2019