
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Nou hs, Anton,,ons soek…
Nou hs, Anton,,ons soek fotis as bewys, anders het jy 'n leun vertel👍
Baie fotos, binne, buite, bo, onder, voor, agter, you name it, we want it😂
Lekker Hakaf ! - ek het…
Lekker Hakaf !
- ek het jou bespreking aangevra en jy behoort van Aasvoelkrans te hoor.
Sien julle daar! ![]()
Leeu - dit sal (gaan)…
Leeu - dit sal (gaan) lekker wees om saam met julle te kamp. ![]()
Ek sit solank jou naam op die lys.![]()
Aasvoëlkrans
Dankie hulle het my vorm gestuur om te voltooi.
Dit gaan lekker wees.
Kan nie meer wag vir dié…
Kan nie meer wag vir dié kamp nie, lekker vol ![]()
Voorie het mos een wat jy…
Voorie het mos een wat jy kan program om te follow ![]()
Klink my, julle gaan…
Klink my, julle gaan steretjies kyk by ass voël krans😁
Jy praat van te veel detial …
Jy praat van te veel detial, hoop ek sal regkom met die multi-room by die eerste kamp.
Hoop iemand kan my raadgee met die opslaan ?
Hoop dit is op 'n staanplek vir 'n dubbel as karavaan ?
Hoe laat gaan julle ouens ry…
Hoe laat gaan julle ouens ry, kamp toe?
Grys, miskien n drone?
Ek kan dalk n teleskoop saambring
Obie..... Hehehe........ I think, you might just want to do that....... Better still, a drone......
Willem ek beplan om teen 2pm…
Willem ek beplan om teen 2pm daar te wees die Vrydag ![]()
Goeie môre Anton, baie…
Goeie môre Anton, baie dankie, as die Here ons spaar sal ek en Surina daar wees. Sien baie uit na die kamp, hou net niks van koud kry nie.
Ek gaan verlof neem Vrydag en sal so 10 of 11 uur in die pad val, as alles goed gaan.....ek is nooit haastig nie.
Groete
PS, ek sien daar gaan 3 Nico's wees by die kamp, gelukkig het ons byname en is dit Ski, Obie en Leeu. Ons het staanplek 82 gekry.
Hallo Leeu - dit gaan lekker…
Hallo Leeu - dit gaan lekker wees! ![]()
![]()
Ons hoop om so 1 uur te kan…
Ons hoop om so 1 uur te kan ry volgende vrydag





hule like you kwaai baie
hule like you kwaai baie