Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -15 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -15 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -19 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -23 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Vaalpark

Johann L

Tue, 04/06/2019 - 14:03

Nou hs, Anton,,ons soek fotis as bewys, anders het jy 'n leun vertel👍

Baie fotos, binne, buite,  bo, onder, voor, agter, you name it, we want it😂

0

Weet jy miskien iemand wat n'  teleskoop het wat kan saambring?

Sommer n lekker GROOT een

Vir laansgaan koekaloer....

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 05/06/2019 - 21:48

Jy praat van te veel detial, hoop ek sal regkom met die multi-room by die eerste kamp.

Hoop iemand kan my raadgee met die opslaan ?

Hoop dit is op 'n staanplek vir 'n dubbel as karavaan ?

0

Ek kan dalk n teleskoop saambring

Obie..... Hehehe........  I think, you might just want to do that....... Better still, a drone......

 

0
Pretoria

leeu

Thu, 06/06/2019 - 06:49

Goeie môre Anton, baie dankie, as die Here ons spaar sal ek en Surina daar wees. Sien baie uit na die kamp, hou net niks van koud kry nie.

Ek gaan verlof neem Vrydag en sal so 10 of 11 uur in die pad val, as alles goed gaan.....ek is nooit haastig nie.

Groete

PS, ek sien daar gaan 3 Nico's wees by die kamp, gelukkig het ons byname en is dit Ski, Obie en Leeu. Ons het staanplek 82 gekry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus