6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -10 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -12 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -18 hours ago

Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

s

R400/nag  (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)

4 persone per staanplek

Troeteldier vriendelik  (klein hondjies word toegelaat)

Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word .  Tel 013 261 8903    serengeti@ctecg.co.za   of   serengeti.ontvangs@ctecg.co.za

www.serengeticaravanpark.co.za

Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.

Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word.  Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.

video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Wed, 18/03/2020 - 06:56

Verkope en bemarking : ook voltyds oor naweke  ?

 Ja Len.    75% van my kliente is mos oorsee.   Die Midde ooste manne bv. begin mos hulle week op 'n Sondag, maar Vrydag is hulle af dag.   Dan werk die mense in ander tyd zones, m.a.w  as dit 9pm hier by ons is dan eet party eers middagete.    Ek is baie oggende al hier van 4 - 5 am voor die rekenaar om eposse te antwoord van my kliente in die ooste sodat ek darem die helfde van hulle werksdag kan saamwerk en nie eers hoe te wag vir hulle volgende dag om te antwoord nie.   En dan tot laat aande besig met diegene wat in die Amerika's is.   My afgelope Saterdagmiddag was opgeneem met Skype vergaderings met verskeie maatskappye in India waar hulle maar eintlik nooit ophou werk nie.   Ek kla nie, geniet dit en doen dit al vir jare, maar my werk is nie 'n gewone 9 tot 5  / 5 dae 'n week een nie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 18/03/2020 - 12:00

Interessant Anton, maar dit beteken jy kan eintlik nooit gaan kamp nie en dit kan lol !

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 18/03/2020 - 13:14

Interessant Anton, maar dit beteken jy kan eintlik nooit gaan kamp nie en dit kan lol !

 Len dit gaan gewoonlik nie so rof nie, maar met die Corona Virus hou ons fone nie op lui nie.  Die wêreld soek effektiewe saneermiddels en ons produseer dit by die duisende liters!

0
Pretoria

John Cooper

Wed, 18/03/2020 - 14:41

Willem,

Ek sien nou ek het nooit my staanplek nommer deur gegeee nie. Ons is op nommer 72. Ons ry more oggend deur. Antoinette verjaar ook nog more, dus moet ek haar bietjie bederf ook.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 18/03/2020 - 18:32

Nice 👍

Ons ry eers Vrydag maar is darm daar vir 'n week.

Wanneer ry julle weer ?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 18/03/2020 - 22:02

Net 5 van ons ?

m

Hoop julle bring genoeg hout vir Saterdag aand se saam braai en vir die groep fotot's ?

Ek weet daar kort nog name op die lys angel waar is julle ?

Net 5 karavane? is baie swak ?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 18/03/2020 - 22:12

As ek dit reg het het reeds 20 kamplaatjies bestek vir die kamp.

Wie is nog in ?

Harry Du Randt 2017-04-03 Vereeniging Voortrekker 2017-04-03 Centurion         Johann L 2017-04-03 Vaalpark Vrystaat         WilleWillemien 2017-04-03 Johannesburg Willem Brits 2017-04-03 Daspoort Pretoria Slowstrike 2017-04-03 Pretoria Lennbos   2017-04-03   Arie 2017-04-03 Waar my wa staan Frikadel 2017-04-03   Groot G 2017-04-03   Dusty 2017-04-04 Centurion Juriev 2017-04-04 Birchleigh BATMAN 2017-04-04   TWTFAWC 2017-04-04 Jozie Andre Smit 2017-04-04   Servaas   2017-04-04   TORA 2017-04-04 potch Koos Mol 2017-04-04 Die wapad. chris dupreez 2017-04-04 Florauna, Pretoria         Speknek 2017-04-04   GeesWatWandel 2017-04-04 Tussen hemel en hêl         janwillem 2017-04-04   JanBike 2017-04-04   Bena   2017-04-04 afrika VW   2017-04-04   Johan K 2017-04-04   JacquesR 2017-04-04 Centurion hennievr   2017-04-04   JaquesK   2017-04-04   Andries Pretorius 2017-04-04 Kloofendal Pieter Kotze 2017-04-04 Middelburg. Mphumala ski 2017-04-04 Alberton Pappy   2017-04-04   nellkirsten   2017-04-04   Grootwind 2017-04-04   Mona 2017-04-04   SHARK 2017-04-04 BOKSBURG RTFM   2017-04-04   ELU   2017-04-04   Johnnie   2017-04-04   Geria   2017-04-04   kamperwees10   2017-04-04   Johann van Staden 2017-04-04 Moreletapark Grootkoos   2017-04-04   Louis   2017-04-04           Banneling   2017-04-04   Jaco Hattingh   2017-04-04   Ander oom se kind   2017-04-04   Hendrik Craukamp   2017-04-04   Cheetah   2017-04-04 Centurion         JanChrista   2017-04-04           Rikavs   2017-04-04   Noddy 2017-04-04 Pretoria Wimpie   2017-04-04   Pieter   2017-04-04 Witbank         Obie   2017-04-04 ZEERUST Frs1   2017-04-04   AntonvdM   2017-04-04 Vereeniging, Gauteng Markus   2017-04-04           BertieR   2017-04-04   Greyvie   2017-04-04   Lerac   2017-04-04 Roodepoort BrannasCamper   2017-04-04   Spantou   2017-04-04 Delmas Johan van der Walt   2017-04-04   Wegbreker   2017-04-04   VilPharm   2017-04-04   PMAD4EVER   2017-04-04 Kempton Park,Gauteng Hessie 2017-04-04   teunsie   2017-04-04   Lizette Lessing   2017-04-04   Cobus   2017-04-04   Chrisgroen   2017-04-04   Pamela   2017-04-04   Grobbies   2017-04-04   BothaPJ1 2017-04-04 Sasolburg Jvdberg   2017-04-04   Ignatius Ferreira   2017-04-04   Powertuch   2017-04-04   Kriematra   2017-04-04 Witbank Pontie 2017-04-04 Centurion Nardus   2017-04-04           Hendrik   2017-04-04   SMB   2017-04-04 Pretoria Sidney   2017-04-04   Rhino   2017-04-04 Warden Sanaco   2017-04-04   Spaarwiel 2017-04-04 Kempton park Rinus   2017-04-04   Kobus van Rooyen   2017-04-04   Morris   2017-04-04   Theo Wilken   2017-04-04   Christelle   2017-04-04           DVisser   2017-04-04   Chris Muller   2017-04-04  

Die res wys nie mooi vanwaar hulle is nie, maar glo ons kan nog kry om saam te kan kom kamp ?

0
Gabarone

Eddielsa

Thu, 19/03/2020 - 11:55

Dagse Almal

Ek was geboek die galo en sou 5 uur vanmiddag pad gevat het, maar......

Ons koprut outjies is in ons se spore gestuit en het die travel ban gekry die kant van die draad. Ek het nie my bespreking gekanseleer maar net op halt gesit en Serengeti was so verstaanbaar.

Julle moet lekker kamp vir julle tydperk En laat die vuure hoog brand!

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 19/03/2020 - 12:29

Dit is jammer, maar ek het gehoor julle mag nie uit of in Bot gaan nie. sad

Ons gaan jou mis, verseker.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 20/03/2020 - 13:41

Dis nou 'n bollie spul.

Surette het gister begin kla sy voel nie lekker nie, ek het voorskrif by die Dr. vanoggend gaan kry, sy het glo iets soos sinusietes.

Ek het die oord geskakel en gevra of ek my bespreking kan skuif, hulle het gesê dit is ok maar wag nou om te hoor of daar plek is.

So julle moet maar vir ons foto's neem die wat daar is.  Ek sal maar vanaand braai en verbeel ek is by julle op die kamp.  Ek gaan egter nie die Ford uitpak nie, hy kan maar so staan tot ons geen.

GENIET JULLE KAMP VOLUIT !!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus