Radio Wereld Wyd
Skakel in vir heerlike musiek 24/7
Onthou vanaand is Country Uur 7 - 8 (Gottie) Spories Stories 8 - 9(Pieter) en Rondom Talie 9 - 10(Polla)
- Read more about Radio Wereld Wyd
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 54 views
Skakel in vir heerlike musiek 24/7
Onthou vanaand is Country Uur 7 - 8 (Gottie) Spories Stories 8 - 9(Pieter) en Rondom Talie 9 - 10(Polla)
Wil jy graag n omroeper/dj wees? Geen ondervinding? Geen Probleem nie, ons sal jou oplei, DIENSTEsal natuurlik vrywillig wees. Kontak ons gerus per epos: info@radiowordldwide.co….
Skakel in Vanaand vanaf 19:00 - 20:00 Saam Met My Gottie Myburgh Vir n Country Uur Program
20:00 21:00 is Pieter op met Spories Stories en lekker musiek
21:00 - 22:00 is Polla aan die beurt met Rondom Talie musiek
Vanaand is Polla 18:00 – 21:00 Sondagaand “Sit Terug En Luister” Program op RWW
Goeiemore almal, die Springbok Hit Parade wat om 08:00 sou begin het sal nou oor n paar Minute begin, was weer n krag onderbreking hier gewees, maar is darem nou weer aan.
Lekker luister
Groete
Gottie Myburgh
Onthou om vanmiddag 17:00 in te skakel vir n lekker Boeremusiek Program.
Vanmiddag om 13:00 -14:00 is Mia op met haar Tiener Program "Mia Se Sokkiejol"
Skakel in Vanaand vanaf 20:00 - 22:00 Saam Met DJ Uiltjie vir die Musiekmandjie Program. Onthou daar is sommer n lekker vet Prys op die spel. Kom speel saam, DJ Uiltjie sal alles verduidelik oor hoe die Musiekmandjie gespeel word. Kom wen daardie Prys!
Goeiemore almal, daar sal ongeveer oor n halfuur of so n lekker "non-stop" musiek wees van die Springbok Hit Parade Nr 1- Nr30, net gou besig met die finale "touch ups". Skakel in en geniet!
Groete
Gottie Myburgh
RWW
Hallo almal onthou vanaand 19:00 - 20:00 is dit Country Uur op RWW saam met my Gottie Myburgh. Vanaf 20:00 - 21:00 is dit Spories Stories saam met Pieter
Skakel in vanaand vanaf 20:00 - 22:00 saam met my Gottie Myburgh vir n Pop/Rock Musiek Program, gesels saam op Whatsapp 078 503 9755, en hou duimvas dat eskom my nie weer skroef soos Saterdagmiddag nie
Skakel nou in vir "Non Stop" Musiek van die Springbok Hit Parade Treffers

Kleik hieronder vir RWW se webwerf en meer inligting:
Ons kan die lys hier begin vir die 70's.
Sal môre my hele lys plaas. Dan kan daar afgehaal word of by gesit word soos julle dink.
Sal ook n draad dan begin met n lys van die 60's.
Ek kan onthou wat my eerste LP was wat ek besit het. Om die waarheid te sê ek het dit nog steeds.
Met die dat daar nou so lekker oor die 80's se musiek gesels word op die ander draad het gaan krap in my versameling en kom toe agter dat ek die hele reeks tot en met #60 het.
Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
![]()
Ek glo almal van ons het daai een bekende figuur wat se looks dit vir jou doen?
Laat ons bietjie hoor wie is dit?