Gyfie se musiek Forum

Radio Stasie

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Na aanleiding van die "watter musiek luister jy?" Draad, wonder ek toe watter radio stasies lede na luister.

Ek is 'n RSG man. My motor radio is permanent daarop so luister ek redelik baie daarna.   Op n stadium Radio 5 en 5 fm geluister maar deesdae is dit maar n pot stront.

0

LM Radio

Florauna, Pretoria
Submitted by chris dupreez on

Hallo vriende, vir die bo sestigers , en die onder sestig wat die ou LM radio kan onthou, dit is nou weer op die lug vanuit Maputo. Op DSTV audio kanaal 821 en op radio, MW 702. Lekker ou memories van die 70,s en hulle speel ook daardie musiek.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus