More almal vertrou gaan goed met julle ek is nou amper 36 jaar werk saam by een vannie grootste company's innie land en het al verskuiwings/ afleggings gesien kom en gaan. Ek is deur 5 van die gebeurte nou het die gebeure van skuiwe, minder poste my toegeval ek is gese deur lynhoof my pos val weg en gaan gesluit word in Maart 2025 maar sy en groot ring koppe bymekaar gekom en my laat weet hulle gaan my aanhou tot Junie 2026 as ek dit so aanvaar wat ek toe gedoen het so 20 payslips oor vir my Die lewens reis was vir my net n seen gewees hier by werk ja daar is bitter baie ander wat nie so gelukkig is soos ek na Maart 2025. Mooi loop
Stem 100% Wessel
Wessel ek stem agv klimaat by werk wou ek al geloop het maar ou Hennie oppie forum sense met my gedeel het, het ek besluit om vas te byt. Ja harde werk kry ek die beloning nou ek sal 60 jaar oud wees as ek klaar maak met 38 jaar diens,
Pensioen belegging
Shaun, is jou pensioen reeds buite die staatspensioenfonds of in aftreefonds van werk dalk.?
Myne by NECSA was in spesifieke aftreefonds vir werknemers. Ek kon dus dit maklik skuif na fondsebestuurders en beleggingshuise van my keuse.
Jy kan my kontak indien jy belangstel in die opsie wat ek gemaak het.
Jonk by aftrede!!!
Jis Shaun, dan het jy lekker baie jare om met lang kampeer vakansies te gaan.





Shaun...
....goeie besluit om aan te bly. Daai 20 strokies, met pensioen bou, medies, is baie werd.
Ek weet nie hoe oud jy is nie, maar hoe langer jy kan werk en voordele trek, hoe makliker is aftrede.