Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -1 minute ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -8 minutes ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -48 minutes ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -57 minutes ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -1 hour ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago

Nuwe Onderwerpe

Bos waens te koop - deur Dassie

Profile picture for user Admin
Submitted by Admin on
Forums

Dagse mense .Ek sien deesdae baie Boswa waentjies te kope .Nou wonder ek net hoekom daar so baie is ,is die mense nou te oud om in die waens te klim en gatvol vir tent opslaan .Moet se sit eendag in die Kruger en sien een van die menere inry uit nuuskierigheid hou ek hulle toe dop om te sien wat

0

Army Dae

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Wie van julle onthou nog die koevert met jou naam op wat eendag by due huis opgedaag het . Die verandering van siviele lewe na Oom Magnis Malan se plaas die mense wat julle ontmoet het die kameradie wat ontwikkel het die snaakse dinge wat met julle gebeur het in die Army.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus