Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -8 minutes ago
Chris Kanselleer Vakansiebeplanning 2026/27 Chris Boucher -31 minutes ago
Baie waarskynlik Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -11 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -12 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Reiskombers (travel blanket)

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek het al vir 'n geruime tyd 'n reiskombers vir die Exclusive, maar het gestaak om dit te gebruik omdat ek skuurmerke op die voorruit agtergekom het.  Ek sorg altyd dat die binnekanr van die kombers silwerskoon is, maar dit mag wees dat daar stof op die ruit self was.  Wat my ook g

0

Ou vriende

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Sit ek so paar naweke gelede rustig hier op my stoep en suig aan my pyp met ‘n lekker rum en coke langs my.
Stap hier toe so netjiese jong man met ‘n dogtertjie aan die hand hier in die pad af, dit is toe nou so wragtag oom Morris met sy jongste en enigste!

0

Slange

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Colin het eergister van die ablusieblok teruggekeer en vertel ewe benoud vir my dat hy, omtrent 25m voor ons karavaan amper op 'n slang getrap het.  Dit was lank, dun en groen en het vining geseil direk na 'n boom en daarin verdwyn.   Dit was natuurlik gladnie iets wat ek wil hoor

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus