Hoe weet ek jy kom van Brakpan af 1 Jou bure dink jy is n speurder want die polisie bring jou altyd terug huis toe. 2 Die grootste dorp wat jy al in was is Liquour city. 3Die haloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.
Die ou verdwaal in Brakpan…
Die ou verdwaal in Brakpan. Hy stop by 'n local en vra hom wat is die vinnigste pad hospitaal toe.
Reken die local hom " noem my net 'n d@@s pappie en jy is nou daar"
Wetenskaplikes reken…
Wetenskaplikes reken miljoene jare terug het die see tot by Brakpan gekom….
Net die skuin is nog daar sigbaar.
Brakpan dogter kom van die…
Brakpan dogter kom van die skool af in trane.
Pa: Hoekom huil jy?
Dogter: Ek het vandag uitgevind ek is swanger
Pa: Maar dit is mos goeie nuus.
Dogter: Dit is ’n tweeling en ek weet nie wie is die ander een se pa nie.
Pa: Toemaar môre vat ons jou dokter toe. Met die nuwe goed sal hulle jou kan sê. Dalk is dit nie eers jou kind nie.





Hoe herken jy die bruid op …
Hoe herken jy die bruid op 'n Brakpan troue?
Sy dra die wit sweetpak