Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -2 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -2 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -10 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -11 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Bollie en die skilpad

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Jan en Piet is by n huis party en dit gaan jollig .Later voel Piet hy moet n draai gaan loop ,by die enigste toilet gekom is hy beset .Boer maak n plan en hy vat die pad af daar onder in die tuin . Klaar ge-bollie kyk hy so af tussen sy bene om nou te sien waar le die goed sodat hy sand daaroor kan gooi maar daar is geen teken van die bollie nie .So kyk hy tussen die struike en plante maar niks .Stap terug huistoe en vertel vir Jan van die skielike verdwyning van sy bollie .Gryp Jan n flitslig en die 2 manne stap so af na die plek .Skyn die lig orals maar niks te sien nie .Skielik praat n vroue stem hier langs hulle En wat soek julle kerels hier? .Nee se Jan ,Ons kom kyk sommer die blomme .Ohhhh se die vrou Ek kom soek die swerkater wat op ons skilpad gebollie het

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus