Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -2 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -2 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -10 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -11 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Die Lau

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Hier by ons het n ou oom gewoon sout van die aarde tipe mens en hy het graag terug gegee aan die minder bevooregtiges gemeenskap .So het die ou gereel dat hy elke na-week so paar van die agter geblywiges op n kamp uitstappie vat op n plaas wat naby die dorp was .Die oom was nogal ongepoets en het lekker in die aand spook stories vertel wanneer die klomp om die vuur sit .Sit die jong klomp elkeen op sy bosveld stoel wat gewoonlik n klip of boomstomp was en hang aan oom kom ons noem hom Harry (laugh) se lippe en al wat Harry kan sien is die groot wit ogge en hulle tande as hulle lag vir sy simple storie.Die na-week was dit n spul Zulu en Xhosa kindertjies en niemand kan Afrikaans praat .So vertel Hary dat daar 2 leeus uitgebreek het en dat die 1 nog soek is .Maar hulle hoef nie bekommerd te wees die leeus is bang vir n vuur en eenklaps skuif almal nader aan die vuur .Intussen het Harry se seun stilletjies weg gesluip in die lang gras en op die regte oomblik storm hy deur die lang gras met n ontaardse gebrul wat amper rerig soos n leeu klink .Die kinders vlieg soos 1 man op en bestorm Harry ,hulle hang aan sy bene ,arms,nek party sommer op sy rug .Net die 1 outjie het soos n wafferse Hussain Bolt die hase pad gevat en toe hoor ons hom Afrikaans praat ....... Voetzek .......aikona ....... Voertzek  en so laaste lang VVVVOOOOORTZEK voor hy in die nag in die lang gras verdwyn .Ons het hom later in n boom gekry en dit het baie gepaai en soebat gevat om hom daaruit te kry .So my mede kampers passop vir daai LAU in die nag laugh

Centurion

Voortrekker

Fri, 01/12/2017 - 19:10

Dassie, laat jy my nou dink en terugdink aan hoe lekker avontuurvol sulke bos kampvure as kinders kan wees.

Ek sien vir oom Harry met so 'n dosyn klein xhosa kroeskoppies wat aan hom hang laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus